Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Julie bl. 2
  • Lê die oue af, en beklee julle met die nuwe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Lê die oue af, en beklee julle met die nuwe
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Jy kan ‘die ou persoonlikheid uittrek’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
  • “Die woord van God is lewend en kragtig”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Hou aan om “die nuwe persoonlikheid” aan te trek nadat jy gedoop is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
  • Watter soort persoon wil jy wees?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Julie bl. 2

SKATTE UIT GOD SE WOORD | KOLOSSENSE 1-4

Lê die oue af, en beklee julle met die nuwe

3:5-14

’n Suster bepeins nadat sy die boek Kom nader aan Jehovah saam met haar Bybel gelees het

Het jy groot veranderinge in jou persoonlikheid gemaak toe jy in die waarheid gekom het? Jy kan daarvan seker wees dat Jehovah baie bly was toe jy dit gedoen het (Ese 33:11). Maar jy moet daaraan bly werk sodat die eienskappe van die ou persoonlikheid nie kop uitsteek nie en sodat jy kan voortgaan om die nuwe persoonlikheid te weerspieël. Beantwoord die volgende vrae om te sien hoe jy kan verbeter:

  • Is ek nog steeds kwaad vir iemand wat my seergemaak het?

  • Is ek geduldig, selfs wanneer ek haastig of moeg is?

  • Wanneer ’n onsedelike gedagte by my opkom, verwerp ek dit onmiddellik?

  • Het ek negatiewe gevoelens teenoor mense van ’n ander ras of nasionaliteit?

  • Het ek onlangs op ’n onbeskofte manier met iemand gepraat of my humeur verloor?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel