Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Julie bl. 2
  • 1-7 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-7 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Julie bl. 2

1-7 Julie

KOLOSSENSE 1-4

  • Lied 56 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Lê die oue af, en beklee julle met die nuwe”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Kolossense.]

    • Kol 3:5-9 – “Lê die ou persoonlikheid . . . af” (w11 3/15 10 ¶12-13)

    • Kol 3:10-14 – “Beklee julle met die nuwe persoonlikheid” (w13 9/15 21 ¶18-19)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Kol 1:13, 14 – Wat is “die koninkryk van die Seun van sy liefde”? (it-2-E 169 ¶3-5)

    • Kol 2:8 – Wat is “die elementêre dinge van die wêreld”? (w08 8/15 28 ¶8)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Kol 1:1-20 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Akkuraat en oortuigend, en bespreek dan studie 7 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w04 5/1 19-20 ¶3-7 – Tema: Hoe was party Christene “’n versterkende hulp” vir Paulus? (Kol 4:11) (th studie 7)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 17

  • ’n Verslag van die Onderrigtingskomitee – 2018: (15 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae: Om te reis was nog altyd ’n belangrike deel van ons organisasie se bedrywighede. Hoe so? Hoe spaar die Wêreldhoofkwartier se Reisafdeling kosbare Koninkryksfondse? Wat kan verkondigers doen om reiskoste vir die organisasie te verminder? Hoe help die Wêreldhoofkwartier se Reisafdeling afgevaardigdes wat na die internasionale streekbyeenkomste in 2019 sal reis?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 10 ¶1-10

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 98 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel