Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Julie bl. 3
  • 8-14 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 8-14 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Julie bl. 3

8-14 Julie

1 TESSALONISENSE 1-5

  • Lied 90 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ‘Hou aan om mekaar te vertroos en mekaar op te bou’: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot 1 Tessalonisense.]

    • 1Te 5:11-13 – Gee “buitengewone agting” aan dié wat oor julle toesig hou (w11 6/15 26 ¶12; 28 ¶19)

    • 1Te 5:14 – Praat vertroostend met dié wat depressief is, en ondersteun die swakkes (w17.10 10 ¶13; w15 2/15 8 ¶16)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Te 4:3-6 – Hoe maak ’n persoon wat hom aan seksuele onsedelikheid skuldig maak, ‘inbreuk op die regte van sy broer’? (it-1-E 863-864)

    • 1Te 4:15-17 – Wie sal “in wolke weggeruk word om die Here in die lug te ontmoet”, en hoe sal dit gebeur? (w15 7/15 14 ¶14-15)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Te 3:1-13 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 1)

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar. (th studie 3)

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar. (th studie 4)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 81

  • Pioniers wat ander aanmoedig: (9 min.) Bespreking. Speel die video Hoe pioniers ander kan help. Vra dan die volgende vrae: Hoe kan pioniers ander in die gemeente aanmoedig? Hoe is jy aangemoedig deur die pioniers in jou gemeente?

  • Goeie voorbeelde wat ons aanmoedig: (6 min.) Bespreking. Speel die video Ons moet “met volharding hardloop” – Volg goeie voorbeelde na. Vra dan die volgende vrae: Watter uitdaging het die suster gehad? Wat het sy gedoen om aangemoedig te word?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 10 ¶11-17

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 96 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel