Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wcg bl. 184-185
  • Die dae van die Messias en sy volgelinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die dae van die Messias en sy volgelinge
  • Wees moedig en maak God gelukkig
  • Soortgelyke materiaal
  • Wie was Maria Magdalena?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • “Ek het die Here gesien!”
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Gebeure voor Jesus se bediening
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
  • “Ek het die Here gesien!”
    Volg hulle geloof na
Sien nog
Wees moedig en maak God gelukkig
wcg bl. 184-185
’n Eerste-eeuse Christen paartjie preek vir ’n man en vrou op ’n besige markplein. Jerusalem se tempel is in die agtergrond.

DEEL 3

Die dae van die Messias en sy volgelinge

Gedrukte weergawe

Hierdie deel dek ’n tydperk van omtrent 100 jaar. Aan die begin van hierdie deel lees ons van die nederige Joodse maagd met die naam Maria, wat een van die belangrikste toewysings gekry het wat Jehovah al ooit aan enige onvolmaakte mens gegee het, en ons eindig met die laaste dae van Jesus se geliefde apostel Johannes. Langs die pad kyk ons na uitstekende voorbeelde van moed soos dié van Johannes die Doper, die apostel Petrus, Maria Magdalena, Stefanus en die apostel Paulus. Hulle almal het moed in verskillende situasies nodig gehad. Byvoorbeeld, hulle het ander moedig vertel dat Jesus die Messias was, selfs al het die meeste mense dit nie aanvaar nie. Hulle het Jesus se voorbeeld nagevolg en die goeie nuus oor hom verkondig, al was hulle as gevolg daarvan gehaat en vervolg.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel