Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wcg bl. 186-187
  • Deel 3 Tydlyn

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Deel 3 Tydlyn
  • Wees moedig en maak God gelukkig
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Belangrike gebeure
  • Hoe om tekste in jou Bybel te kry
    Nog onderwerpe
  • Deel 2 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Tydlyn
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
  • Studie nommer 3—Die plasing van gebeurtenisse in die tydstroom
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Wees moedig en maak God gelukkig
wcg bl. 186-187

Deel 3 Tydlyn

Gedrukte weergawe
’n Tydlyn wat wys hoe lank die Bybelkarakters van hierdie deel gelewe het en watter belangrike gebeure tydens hulle lewens plaasgevind het.

Die dae van die Messias en sy volgelinge

PERSOON

DATUM

Sagaria

70*–n. 2 VHJ

Elisabet

70*–n. 2 VHJ

Maria (Jesus se ma)

20* VHJ–n. 33 HJ

Josef

25* VHJ–n. 11 HJ

Johannes die Doper

2 VHJ–32* HJ

Jesus

2 VHJ–33 HJ

Petrus

5* VHJ–n. 64 HJ

Maria Magdalena

5* VHJ–n. 33 HJ

Maria (Lasarus se suster)

15* VHJ–n. 33 HJ

Stefanus

5* VHJ–33/34* HJ

Paulus (Saulus van Tarsus)

3*-65* HJ

Barnabas

5* VHJ–n. 55 HJ

Markus

15*–n. 65* HJ

Apostel Johannes

5* VHJ–100* HJ

Die simbool “n.” beteken “ná.”

*Min of meer die datum.

Belangrike gebeure

332a VHJ

WÊRELDMAG: Griekeland

63-30b VHJ

WÊRELDMAG: Rome

Tonge van vuur verskyn bo drie eerste-eeuse Christenvroue.

33 HJ

Heilige gees uitgestort by Pinkster

Die apostel Petrus preek vir Kornelius.

36 HJ

Eerste onbesnede nie-Jode word gedoop

Die apostel Matteus skryf op ’n boekrol.

41c HJ

Matteus skryf die eerste Evangelieverslag

Jerusalem en sy tempel brand af.

70 HJ

Jerusalem en sy tempel word vernietig

Die apostel Johannes skryf op ’n boekrol.

98d HJ

Bybelgeskrifte is voltooi

a b c d Min of meer die datum.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel