1
Aan Teofilus (1-5)
Getuies tot aan die eindes van die aarde (6-8)
Jesus vaar op na die hemel (9-11)
Dissipels kom in eenheid bymekaar (12-14)
Mattias gekies om Judas te vervang (15-26)
2
Heilige gees uitgestort by Pinkster (1-13)
Petrus se toespraak (14-36)
Skares reageer op Petrus se toespraak (37-41)
Christelike broederskap (42-47)
3
4
Petrus en Johannes word gearresteer (1-4)
Verhoor voor die Sanhedrin (5-22)
Gebed om moedig te wees (23-31)
Dissipels deel besittings (32-37)
5
Ananias en Saffira (1-11)
Apostels doen baie wonderwerke (12-16)
Gevange geneem en vrygelaat (17-21a)
Weer voor die Sanhedrin (21b-32)
Gamaliël se raad (33-40)
Predikingswerk van huis tot huis (41, 42)
6
7
8
Saulus die vervolger (1-3)
Filippus is produktief in Samaria (4-13)
Petrus en Johannes na Samaria gestuur (14-17)
Simon probeer heilige gees koop (18-25)
Die Etiopiese eunug (26-40)
9
Saulus op die pad na Damaskus (1-9)
Ananias gestuur om Saulus te help (10-19a)
Saulus preek oor Jesus in Damaskus (19b-25)
Saulus besoek Jerusalem (26-31)
Petrus genees Eneas (32-35)
Vrygewige Dorkas opgewek (36-43)
10
Kornelius se visioen (1-8)
Petrus se visioen van gereinigde diere (9-16)
Petrus besoek Kornelius (17-33)
Petrus verkondig goeie nuus aan mense van die nasies (34-43)
Mense van die nasies ontvang heilige gees en word gedoop (44-48)
11
Petrus vertel die apostels wat gebeur het (1-18)
Barnabas en Saulus in Antiogië van Sirië (19-26)
Agabus voorspel hongersnood (27-30)
12
Jakobus doodgemaak; Petrus in die tronk (1-5)
Petrus wonderdadig vrygelaat (6-19)
Herodes deur ’n engel getref (20-25)
13
Barnabas en Saulus as sendelinge gestuur (1-3)
Bediening op Siprus (4-12)
Paulus se toespraak in Antiogië van Pisidië (13-41)
Profetiese opdrag om vir die nasies te preek (42-52)
14
Toename en teenstand in Ikonium (1-7)
Mense in Listra dink Paulus en Barnabas is gode (8-18)
Paulus met klippe gegooi, lewe nog (19, 20)
Gemeentes word versterk (21-23)
Terug na Antiogië van Sirië (24-28)
15
Onenigheid in Antiogië oor besnydenis (1, 2)
Kwessie na Jerusalem geneem (3-5)
Apostels en ouermanne kom bymekaar (6-21)
Brief van die bestuursliggaam (22-29)
Gemeentes aangemoedig deur brief (30-35)
Paulus en Barnabas gaan uitmekaar (36-41)
16
Paulus kies Timoteus (1-5)
Visioen van die Masedoniese man (6-10)
Lidia se bekering in Filippi (11-15)
Paulus en Silas in tronk gegooi (16-24)
Tronkbewaarder en sy huismense gedoop (25-34)
Paulus vra vir ’n amptelike verskoning (35-40)
17
Paulus en Silas in Tessalonika (1-9)
Paulus en Silas in Berea (10-15)
Paulus in Atene (16-22a)
Paulus se toespraak by die Areopagus (22b-34)
18
Paulus se bediening in Korinte (1-17)
Terug na Antiogië van Sirië (18-22)
Paulus vertrek na Galasië en Frigië (23)
Apollos word gehelp (24-28)
19
Paulus in Efese; party weer gedoop (1-7)
Paulus se onderrigtingswerk (8-10)
Sukses ten spyte van demone (11-20)
Opskudding in Efese (21-41)
20
Paulus in Masedonië en Griekeland (1-6)
Eutigus opgewek in Troas (7-12)
Van Troas na Milete (13-16)
Paulus vergader met ouermanne in Efese (17-38)
21
Op pad na Jerusalem (1-14)
Aankoms in Jerusalem (15-19)
Paulus volg die ouermanne se raad (20-26)
Opskudding in tempel; Paulus gearresteer (27-36)
Paulus mag met die skare praat (37-40)
22
Paulus se verdediging voor die skare (1-21)
Paulus gebruik sy Romeinse burgerskap (22-29)
Sanhedrin kom bymekaar (30)
23
Paulus praat voor die Sanhedrin (1-10)
Paulus versterk deur die Here (11)
Plan om Paulus dood te maak (12-22)
Paulus oorgeplaas na Sesarea (23-35)
24
Beskuldigings teen Paulus (1-9)
Paulus se verdediging voor Feliks (10-21)
Paulus se saak twee jaar lank uitgestel (22-27)
25
Paulus se verhoor voor Festus (1-12)
Festus praat met Agrippa oor Paulus (13-22)
Paulus voor Agrippa (23-27)
26
Paulus se verdediging voor Agrippa (1-11)
Paulus beskryf sy bekering (12-23)
Festus en Agrippa se reaksies (24-32)
27
28
Op Malta (1-6)
Publius se pa word genees (7-10)
Weer op pad na Rome (11-16)
Paulus praat met Jode in Rome (17-29)
Paulus preek twee jaar lank moedig (30, 31)