Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwbq artikel 12
  • Bevat die Bybel ’n akkurate verslag van Jesus se lewe?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bevat die Bybel ’n akkurate verslag van Jesus se lewe?
  • Antwoorde op Bybelvrae
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Bybel se antwoord
  • ’n Antieke skat word uit die rommel gered
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Bewys van goddelike bewaring
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • Die Bybel se Evangelies—Waarom jy dit kan vertrou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Vroeë bevestiging van die Bybelkanon
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
Sien nog
Antwoorde op Bybelvrae
ijwbq artikel 12
Jesus onder die bewaking van soldate

Bevat die Bybel ’n akkurate verslag van Jesus se lewe?

Die Bybel se antwoord

Die Bybelskrywer Lukas het oor sy verslag van Jesus se lewe gesê: “Ek [het] alles van die begin af noukeurig nagespeur.”—Lukas 1:3.

Party beweer dat die verslae van Jesus se lewe soos opgeteken in die Evangelies—die geskrifte van sy tydgenote Matteus, Markus, Lukas en Johannes—die een of ander tyd in die vierde eeu verander is.

Maar ’n waardevolle fragment van Johannes se Evangelie is aan die begin van die 20ste eeu in Egipte gevind. Dit staan nou bekend as die Rylands-papirus 457 (P52) en word bewaar in die John Rylands-biblioteek, Manchester, Engeland. Dit bevat ’n gedeelte wat in die hedendaagse Bybel Johannes 18:31-33, 37, 38 is.

Dit is die oudste fragment van ’n manuskrip van die Christelike Griekse Geskrifte waarvan ons weet. Baie geleerdes glo dat dit omstreeks 125 HJ geskryf is, net ’n kwarteeu of so nadat die oorspronklike geskryf is. Die teks van die fragment kom byna presies ooreen met dié van latere manuskripte.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel