Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 13
  • Wees bly wanneer jy vervolg word

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees bly wanneer jy vervolg word
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Jy kan lojaal bly wanneer jy vervolg word
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Vervolg en tog gelukkig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Gelukkig ondanks vervolging!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • ‘Salig is julle wanneer mense julle vervolg’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 13
Tonele uit die video “Ons kan bly wees ten spyte van vervolging”. Collage: Konstantin Bazjenof in die tronk. 1. Hy lees die Bybel. 2. Hy bid. 3. Hy sing Koninkryksliedjies hardop.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wees bly wanneer jy vervolg word

Christene kan verwag dat hulle vervolg sal word (Joh 15:20). Wanneer ons vervolg word, veroorsaak dit angstigheid en soms pyn, maar ons kan nog steeds gelukkig wees wanneer ons vervolging deurmaak. – Mt 5:10-12; 1Pe 2:19, 20.

KYK NA DIE VIDEO ONS KAN BLY WEES TEN SPYTE VAN VERVOLGING, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

Wat het jy by broer Bazjenof geleer oor die waarde daarvan om

  • die Bybel elke dag te lees?

  • ondersteuning van broers en susters te kry?a

  • gereeld te bid?

  • Koninkryksliedjies te sing?

  • oor ons geloof te praat?

a Ons kan vir ons broers en susters bid wat in die tronk is, en selfs hulle name in ons gebede noem. Maar dit is nie vir die takkantoor moontlik om persoonlike briewe vir hulle aan te stuur nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel