Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 14
  • 26 Desember 2022–1 Januarie 2023

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 26 Desember 2022–1 Januarie 2023
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 14

26 Desember 2022–1 Januarie 2023

2 KONINGS 20-21

  • Lied 41 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Gebed het Jehovah beweeg om iets te doen”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kn 21:13 – Wat het dit beteken toe Jehovah ’n skietlood gebruik het om Jerusalem te meet? (it-2-E 240 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 21:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 4).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 6).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Punt 6 (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 47

  • “Ons gebede is kosbaar vir Jehovah”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Gebed is die belangrikste ding in my lewe.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 32: Punt 5-6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 142 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel