Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/15 bl. 1
  • Rooster vir die week van 9 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 9 November
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 9 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 11/15 bl. 1

Rooster vir die week van 9 November

WEEK WAT BEGIN MET 9 NOVEMBER

Lied 48 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

ia hfst. 2 ¶1-12 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 21-25 (8 min.)

Nr. 1: 1 Kronieke 23:1-11 (3 min. of minder)

Nr. 2: Elisa—Tema: Ons moet diep respek vir Jehovah se knegte hê—it-1-E bl. 714-718, “Elisha”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Wat is Armageddon werklik?—Glossary, nwt-E bl. 1693, “Armageddon”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar God het dit deurentyd laat groei.”​—1 Kor. 3:6.

Lied 98

10 min: “Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar God het dit deurentyd laat groei.” Toespraak gebaseer op die tema vir die maand (1 Kor. 3:6). Sluit na gelang van die tyd punte in uit Die Wagtoring van 1 Maart 1993, bladsy 20-23. Gee ’n kort oorsig van ’n paar van die Diensvergaderingdele vir die maand, en bespreek hoe dit met die tema verband hou.

20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Bied die Leer Bybel-boek aan.” Bespreking. Sluit twee kort demonstrasies in, een waarin ’n aanbieding uit die artikel gebruik word en een waarin ’n verkondiger ’n aanbieding doen waarmee hy al sukses behaal het.

Lied 111 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel