Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/15 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2015
km 8/15 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Die Wagtoring 1 September

“Het jy al ooit gewonder waar die naam Jehovah se Getuies vandaan kom? [Wag vir ’n antwoord.] Ons kan die antwoord vind in die Bybel, waarin God vir ons sê wat sy persoonlike naam is. [Lees Psalm 83:18.] As Getuies van Jehovah verkondig ons die goeie nuus omtrent hom en sy voorneme met die mensdom. In hierdie nommer van Die Wagtoring word talle algemene wanopvattings oor ons reggestel.”

Ontwaak! September

“Die meeste mense stem saam dat ons geld nodig het om te lewe. Maar dink jy dat dit gevaarlik is om obsessief te wees oor geld? [Wag vir ’n antwoord.] Let op die Bybel se waarskuwing. [Lees 1 Timoteus 6:9.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe ons ’n gebalanseerde beskouing van geld kan ontwikkel.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel