Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/15 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 8/15 bl. 4

Velddiensglanspunte

Daar word goeie vooruitgang gemaak in die Koninkrykspredikingswerk in Botswana en Lesotho. In Februarie was daar 2 182 verkondigers in Botswana. Hulle het 4 649 Bybelstudies gehou en 18 285 herbesoeke gedoen. In Lesotho was daar 4 124 verkondigers wat 6 789 Bybelstudies gehou het en 23 238 herbesoeke gedoen het! Alle ander gebiede onder die Suid-Afrikaanse takkantoor se toesig het ook goed gevaar. Volhard in julle ywerige diens aan Jehovah “in die wete dat julle arbeid in verband met die Here nie tevergeefs is nie”.—1 Kor. 15:58.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel