Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/14 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Wat jy kan doen omtrent uitbranding
    Ontwaak!—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2014
km 8/14 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in September Bybelstudies te begin

“Baie mense glo aan engele. Wat van jou? [Wag vir ’n antwoord.] As geesskepsele het engele baie mag. Dink jy dat hulle ons kan help? Die Bybel vertel vir ons hoe hulle mense vandag help.” Wys vir die persoon die agterblad van Die Wagtoring van 1 September en bespreek die inligting onder die eerste vraag en ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 September

“Dink jy dat die mens die aarde onherstelbaar beskadig? [Wag vir ’n antwoord.] Hoewel die mens nie die skade wat hy aangerig het, kan herstel nie, sê die Bybel vir ons dat God dit kan en wil doen. Ons vind hierdie versekering in Psalm 65:9. [Lees.] Hierdie Wagtoring bespreek hoe God vir die aarde sal sorg en hoe ons hierdie toekomstige seëninge kan geniet. Sal jy dit graag wil lees?”

Ontwaak! September

“Baie voel dat hulle werkgewer vir hulle te veel werk gee en weet eenvoudig nie wat om daaromtrent te doen nie. Deskundiges sê dat te veel werk uitbranding kan veroorsaak, wat fisiese en emosionele skade tot gevolg kan hê. Wat dink jy kan ’n mens help om ’n gebalanseerde lewe te lei? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk na hierdie gedagteprikkelende Bybelvers. [Lees Prediker 4:6.] Hierdie tydskrif bespreek vier praktiese maniere waarop ons ons prioriteite kan aanpas en uitbranding by die werk kan voorkom en oorkom.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel