Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/15 bl. 3
  • Rooster vir die week van 31 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 31 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 31 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2015
km 8/15 bl. 3

Rooster vir die week van 31 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 31 AUGUSTUS

Lied 42 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 29 ¶16-21, venster op bl. 299 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Konings 9-11 (8 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die Maand: “Wat my en my huis betref, ons sal Jehovah dien.”—Jos. 24:15.

Lied 95

10 min: Bied die tydskrifte gedurende September aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die voorgestelde aanbiedings te gebruik. Ontleed dan elkeen van die voorgestelde aanbiedings.

10 min: Ontvang jy “voedsel op die regte tyd”? Toespraak gebaseer op die artikel in Die Wagtoring van 15 Augustus 2014, bladsy 3-5. Moedig almal aan om goed gebruik te maak van die geestelike voedsel wat vir hulle beskikbaar is.

10 min: Wat is jou geestelike doelwitte vir die 2016-diensjaar? Bespreking gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 118, paragraaf 2. Reël ’n demonstrasie waarin ’n egpaar hulle geestelike doelwitte vir die nuwe diensjaar bespreek.

Lied 10 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel