Rooster vir die week van 24 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 24 AUGUSTUS
Lied 21 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 29 ¶11-15 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 2 Konings 5-8 (8 min.)
Nr. 1: 2 Konings 6:20-31 (3 min. of minder)
Nr. 2: Wat bevat die verskillende boeke van die Hebreeuse Geskrifte?—igw bl. 30 (5 min.)
Nr. 3: Doëg—Tema: Wees versigtig vir diegene wat die kwaad liefhet—it-1-E bl. 644, “Doeg”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
Tema vir die Maand: “Wat my en my huis betref, ons sal Jehovah dien.”—Jos. 24:15.
15 min: Plaaslike behoeftes.
15 min: Hoe kan jy die gehalte van jou gesinsaanbidding verbeter? Bespreking gebaseer op Ons Koninkryksbediening vir Januarie 2011, bladsy 6. Vestig die aandag op die verskillende projekte vir Gesinsaanbidding op jw.org/af. (Kyk onder BYBELLERINGE > KINDERS.) Beklemtoon dat gesinsaanbidding volgens die gesin se behoeftes aangepas moet word en geloof in Jehovah en sy beloftes moet opbou.
Lied 130 en gebed