Rooster vir die week van 10 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 10 AUGUSTUS
Lied 61 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 28 ¶18-21, venster op bl. 289 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Konings 21-22 (8 min.)
Nr. 1: 1 Konings 22:13-23 (3 min. of minder)
Nr. 2: Hoe kan jy nader aan God kom?—igw bl. 28 ¶1-4 (5 min.)
Nr. 3: Delila—Tema: Die liefde vir geld kan daartoe lei dat jy iemand verraai—it-1-E bl. 608-609, “Delilah”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
Tema vir die Maand: “Wat my en my huis betref, ons sal Jehovah dien.”—Jos. 24:15.
10 min: “Wat my en my huis betref, ons sal Jehovah dien.” Toespraak gebaseer op die tema vir die maand. Lees Deuteronomium 6:6, 7; Josua 24:15; Spreuke 22:6, en pas dit toe. Beklemtoon dat gesinshoofde die leiding in geestelike sake moet neem. Noem verskeie hulpmiddele wat die organisasie voorsien om gesinne te help. Meld party van die Diensvergaderingdele vir die maand en hoe dit met die tema verband hou.
20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Lei nuwelinge op.” Bespreking. Vra die gehoor hoe ouers die beginsels wat in die artikel genoem word, kan toepas om hulle kinders te help om geestelike vordering te maak. Laat ’n pa demonstreer hoe hy ’n aanbieding saam met sy jong seun of dogter voorberei.
Lied 93 en gebed