Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/15 bl. 1
  • Rooster vir die week van 11 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 11 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 11 MEI
Ons Koninkryksbediening—2015
km 5/15 bl. 1

Rooster vir die week van 11 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 11 MEI

Lied 84 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 24 ¶11-17 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 4-8 (8 min.)

Nr. 1: 2 Samuel 6:14-23 (3 min. of minder)

Nr. 2: Wat gebeur wanneer iemand sterf?—igw bl. 18 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Belsasar—Tema: Kweek nederigheid aan en voorkom rampspoed—it-1-E bl. 282-284, “Belshazzar”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Help alle soorte mense om tot juiste kennis van die waarheid te kom.—1 Tim. 2:3, 4.

Lied 92

10 min: Help alle soorte mense om tot juiste kennis van die waarheid te kom. Toespraak gebaseer op die tema vir die maand. (Sien Die Wagtoring van 15 November 2013, bl. 11-12, par. 8.) Lees en bespreek 1 Timoteus 2:3, 4 en 1 Korintiërs 9:19-23. Gee ’n oorsig van ’n paar van die Diensvergaderingdele vir die maand, en beklemtoon hoe dit met die tema vir die maand verband hou.

20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—As jy getuig vir iemand wat ’n ander taal praat.” Bespreking. Reël ’n kort, realistiese demonstrasie waarin ’n verkondiger die Nations-boekie gebruik om te getuig vir iemand wat hy in die huis-tot-huis-bediening ontmoet.

Lied 105 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel