Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/14 bl. 4
  • Rooster vir die week van 3 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 3 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 3 MAART
Ons Koninkryksbediening—2014
km 2/14 bl. 4

Rooster vir die week van 3 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 3 MAART

Lied 112 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 3 ¶19-21, venster op bl. 34 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 36-39 (10 min.)

Nr. 1: Genesis 37:1-17 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom diegene wat opgewek word, nie op grond van hulle dade van die verlede veroordeel sal word nie​—rs bl. 324 ¶3 (5 min.)

Nr. 3: Abigail​—Lê eienskappe aan die dag wat Jehovah tot eer strek​—it-1-E bl. 20-21, “Abigail”, Nr. 1; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 117

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Maart aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die voorgestelde aanbiedings op hierdie bladsy te gebruik. Ontleed dan elke voorgestelde aanbieding van begin tot einde. Sluit af deur voorstelle te vra oor hoe die tydskrifte gedurende die laaste twee naweke van die maand saam met die Gedenkmaaluitnodiging aangebied kan word.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle daarby baat gevind het om punte in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening​—Maak aantekeninge van die belangstelling” toe te pas. Vra die gehoor om goeie ondervindinge te vertel.

Lied 95 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel