Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/14 bl. 3
  • Rooster vir die week van 27 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 27 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 27 JANUARIE
Ons Koninkryksbediening—2014
km 1/14 bl. 3

Rooster vir die week van 27 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 27 JANUARIE

Lied 106 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 2 ¶1-11 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 17-20 (10 min.)

Nr. 1: Genesis 17:18–18:8 (4 min. of minder)

Nr. 2: Jesus het nie in ’n vleeslike liggaam hemel toe gegaan nie​—rs bl. 320 ¶2-4 (5 min.)

Nr. 3: Abba​—Hoe word die term “Abba” in die Bybel gebruik, en hoe word dit deur mense misbruik?​—it-1-E bl. 13-14, “Abba”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 121

5min: Begin ’n Bybelstudie op die eerste Saterdag. Toespraak. Meld plaaslike reëlings vir velddiens op die eerste Saterdag in Februarie, en spoor almal aan om ’n aandeel te hê. Sluit ’n kort demonstrasie in van die voorgestelde aanbieding op bladsy 4.

15 min: Wat is jou geestelike doelwitte? Bespreking gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 117, paragraaf 2, tot aan die einde van die hoofstuk. Voer ’n onderhoud met een of twee verkondigers wat hulle doelwit bereik het om in die voltydse diens te wees. Hoe het ander hulle aangemoedig? Watter struikelblokke het hulle oorkom? Watter seëninge het hulle geniet?

10 min: “Tydskrifroetes​—’n Goeie manier om Bybelstudies te begin.” Vrae en antwoorde. Nooi die gehoor om te vertel hoe hulle uiteindelik ’n Bybelstudie met iemand op hulle tydskrifroete begin het.

Lied 103 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel