Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/13 bl. 8
  • Rooster vir die week van 6 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 6 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 6 JANUARIE 2014
Ons Koninkryksbediening—2013
km 12/13 bl. 8

Rooster vir die week van 6 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 6 JANUARIE 2014

Lied 132 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cl bl. 3 en hfst. 1, ¶1-9 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 1-5 (10 min.)

Nr. 1: Genesis 4:1-16 (4 min. of minder)

Nr. 2: Die lede van die ware geloof getuig daadwerklik vir God se Koninkryk—rs bl. 179 ¶2) (5 min.)

Nr. 3: Aäron—Opsigte waarin Aäron ’n goeie voorbeeld vir Christene is—it-1-E bl. 9-10 ¶3, “Aaron”; of eie navorsing (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 125

10 min: Idees om die tydskrifte in Januarie aan te bied. Bespreking. Gebruik 30 tot 60 sekondes om te vertel waarom die tydskrifte in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladonderwerp van Die Wagtoring voor te stel. Vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat 1 Korintiërs 9:19-23 gelees word. Bespreek hoe hierdie verse ons in ons bediening kan help.

Lied 7 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel