Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/13 bl. 3
  • Rooster vir die week van 25 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 25 November
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 25 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2013
km 11/13 bl. 3

Rooster vir die week van 25 November

WEEK WAT BEGIN MET 25 NOVEMBER

Lied 122 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jl Lesse 11-13 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jakobus 1-5 (10 min.)

Nr. 1: Jakobus 1:22–2:13 (4 min. of minder)

Nr. 2: Hoe liefde vrees te bowe kom—1 Joh. 4:16-18 (5 min.)

Nr. 3: Waarom dit nie voldoende is om bloot die Bybel te lees nie—rs bl. 177 ¶3-4 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 95

10 min: Idees om die tydskrifte in Desember aan te bied. Bespreking. Gebruik 30 tot 60 sekondes om te vertel waarom die tydskrifte in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag voor te stel oor die onderwerp wat op die voorblad van Die Wagtoring verskyn. Vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

10 min: Hoe moet jy antwoord? Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 69, paragrawe 1-5. Sluit ’n demonstrasie in wat toon hoe ’n verkondiger ’n Bybelstudent antwoord wat ’n persoonlike besluit moet neem. Die student vra: “Wat sou jy doen as jy in my situasie was?”

10 min: “’n Nuttige reeks vir ons bediening.” Vrae en antwoorde. Gebruik ’n gedeelte van ’n onlangse artikel uit die reeks “’n Gesprek met ’n buurman” of “’n Gesprek met ’n buurvrou” en reël ’n kort demonstrasie gebaseer op paragraaf 3.

Lied 45 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel