Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/13 bl. 2
  • “Ek is hier omdat . . .”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Ek is hier omdat . . .”
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Verbeter jou vaardighede in die bediening—Hoe om jou inleiding voor te berei
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Gebruik jy ’n gepaste inleiding?
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Help ander om van God se Seun, Jesus Christus, te leer
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Inleidings wat huisbewoners laat luister
    Ons Koninkryksbediening—1992
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 11/13 bl. 2

“Ek is hier omdat . . .”

Wanneer huisbewoners hulle deur oopmaak en ons daar sien staan, wonder hulle miskien wie ons is en waarom ons daar is. Wat kan ons in ons inleiding sê om hulle op hulle gemak te stel? Nadat party verkondigers die huisbewoner gegroet het, gebruik hulle die woord “omdat” om ’n verduideliking te gee. Hulle sal byvoorbeeld sê: “Ons besoek u omdat baie mense bekommerd is oor misdaad. Dink u . . .” of “Ek is hier omdat ek Bybellesse kosteloos aanbied.” As jy heel aan die begin vir die huisbewoner sê waarom jy daar is, sal hy dalk meer geneig wees om te luister na wat jy te sê het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel