Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/13 bl. 4
  • Rooster vir die week van 2 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 2 September
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 2 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2013
km 8/13 bl. 4

Rooster vir die week van 2 September

WEEK WAT BEGIN MET 2 SEPTEMBER

Lied 47 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 13 ¶20-26 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Korintiërs 1-9 (10 min.)

Nr. 1: 1 Korintiërs 4:18–5:13 (4 min. of minder)

Nr. 2: Staaf dit reïnkarnasie wanneer mense die vreemde gevoel kry dat heeltemal nuwe kennisse en plekke vir hulle bekend is?—rs p. 353 ¶1–354 ¶2 (5 min.)

Nr. 3: Hoe Christene hulle vreugde behou ten spyte van siekte—Fil. 4:6, 7 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 72

10 min: Idees om die tydskrifte in September aan te bied. Bespreking. Gebruik 30 tot 60 sekondes om te vertel waarom die tydskrifte in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladreeks van Die Wagtoring voor te stel. Vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die voorbladreeks van die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Volg die voorbeeld van Barnabas. Bespreking. Nooi gehoor om kommentaar te lewer oor hoe Barnabas se voorbeeld ons as evangeliedienaars kan help.

Lied 65 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel