Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/11 bl. 4
  • Rooster vir die week van 7 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 7 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 7 MAART
Ons Koninkryksbediening—2011
km 2/11 bl. 4

Rooster vir die week van 7 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 7 MAART

Lied 102 (181) en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 18 ¶19-23, venster op bl. 191 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Ester 6-10 (10 min.)

Nr. 1: Ester 7:1-10 (4 min. of minder)

Nr. 2: Beteken die feit dat Jesus aanbid word dat hy God is?—rs bl. 235 ¶3–bl. 236 ¶1 (5 min.)

Nr. 3: Waarom Jesus die Hoofbewerker en Vervolmaker van ons geloof is—Heb. 12:2 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 10 (204)

5 min: Aankondigings.

10 min: Onderrig met oortuiging. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 255-257. Demonstreer kortliks een of twee gedagtes wat in die materiaal bespreek word.

10 min: Maak goed gebruik van traktate. Bespreking. Noem party van die traktate wat plaaslik beskikbaar is. Bespreek wanneer dit gebruik kan word en waarom dit by mense byval vind. Nooi gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle al goed gebruik kon maak van traktate. Sluit een of twee demonstrasies in.

10 min: Plaaslike behoeftes.

Lied 35 (81) en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel