Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/10 bl. 5
  • Rooster vir die week van 22 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 22 November
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 22 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2010
km 11/10 bl. 5

Rooster vir die week van 22 November

WEEK WAT BEGIN MET 22 NOVEMBER

Lied 6 (88)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 13 ¶18-21, venster op bl. 138

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 1-5

Nr. 1: 2 Kronieke 3:1-13

Nr. 2: Op grond waarvan kon Jehovah sondes vergewe wat in voor-Christelike tye gepleeg is? (Rom. 3:24, 25)

Nr. 3: Waarom preek Jehovah se Getuies van huis tot huis? (rs bl. 226 ¶2-5)

□ Diensvergadering:

Lied 103 (32)

5 min: Aankondigings.

10 min: Die lektuuraanbod vir Desember. Bespreek die kenmerke van die publikasies wat aangebied word, en laat een of twee aanbiedings gedemonstreer word.

20 min: “Kan jy ongelowige huweliksmaats probeer bereik?” Vrae en antwoorde. Voer ’n onderhoud met ’n verkondiger wat ’n ongelowige maat was. Hoe het die gemeente hom of haar gehelp om belangstelling in die waarheid te toon?

Lied 107 (53)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel