Rooster vir die week van 30 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 30 AUGUSTUS
Lied 96 (193)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 9 ¶17-21, venster op bl. 96
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 2 Konings 9-11
Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool
□ Diensvergadering:
Lied 49 (85)
5 min: Aankondigings.
10 min: “Het jy al die agterblad gebruik?” Gehoorbespreking. Gebruik ’n wenk uit die artikel om te demonstreer hoe Die Wagtoring van 1 September aanbied kan word. Kies dan een of twee artikels uit die Ontwaak! van September en nooi gehoor om voor te stel watter vrae en tekste in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe die Ontwaak! aangebied kan word.
20 min: “Jy kan informeel getuig!”—Deel 2. Vraag-en-antwoord-bespreking van paragrawe 9-13 en die venster op bladsy 6.
Lied 122 (127)