Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/10 bl. 3
  • Rooster vir die week van 23 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 23 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 23 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2010
km 8/10 bl. 3

Rooster vir die week van 23 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 23 AUGUSTUS

Lied 98 (133)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 9 ¶10-16

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Konings 5-8

Nr. 1: 2 Konings 6:8-19

Nr. 2: Waarom gebruik baie Bybelvertalings die persoonlike naam van God glad nie of net ’n paar keer? (rs bl. 214 ¶2–bl. 215 ¶2)

Nr. 3: Hoe kan vleeslike begeerte ’n god word? (Fil. 3:18, 19)

□ Diensvergadering:

Lied 52 (132)

5 min: Aankondigings.

10 min: Begin gedurende September ’n Bybelstudie tydens die eerste besoek. Gehoorbespreking. Gedurende September sal ons die Leer Bybel-boek aanbied en ’n paragraaf of twee tydens die eerste besoek met die huisbewoner probeer bespreek. Bespreek wenke oor hoe dit gedoen kan word. Reël dat een of twee aanbiedings gedemonstreer word.

20 min: “Jy kan informeel getuig!”—Deel 1. Vraag-en-antwoord-bespreking van paragrawe 1-8. Demonstreer een of twee van die wenke.

Lied 31 (113)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel