Rooster vir die week van 16 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 16 AUGUSTUS
Lied 44 (211)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 9 ¶1-9
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 2 Konings 1-4
Nr. 1: 2 Konings 1:1-10
Nr. 2: Waarom materiële besittings nie blywende bevrediging kan verskaf nie (Pred. 5:10)
Nr. 3: Waar word God se naam aangetref in Bybelvertalings wat vandag algemeen gebruik word? (rs bl. 212 ¶1–bl. 214 ¶1)
□ Diensvergadering:
Lied 9 (100)
5 min: Aankondigings.
10 min: Help jou student om ’n verkondiger te word. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 78, paragraaf 3, tot onderaan bladsy 80.
10 min: Beklemtoon die praktiese waarde van die goeie nuus. Gehoorbespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 159. Nooi gehoor om kommentaar te lewer oor kwessies wat mense in die plaaslike gebied kwel. Vra vir wenke oor hoe ons hierdie kwessies tydens ons aanbiedings kan bespreek.
10 min: “Voedsel op die regte tyd.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Kondig die datum van die volgende spesiale byeenkomsdag aan, indien dit beskikbaar is.
Lied 116 (111)