Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/10 bl. 1
  • Rooster vir die week van 9 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 9 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 9 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2010
km 8/10 bl. 1

Rooster vir die week van 9 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 9 AUGUSTUS

Lied 5 (205)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 8 ¶18-22, venster op bl. 86

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 21-22

Nr. 1: 1 Konings 22:1-12

Nr. 2: Onder wie se beheer kom ’n persoon wanneer onafhanklikheid hom die wêreld laat navolg? (rs bl. 319 ¶5-6)

Nr. 3: Wat leer Elia se voorbeeld ons oor gebed? (Jak. 5:18)

□ Diensvergadering:

Lied 15 (79)

5 min: Aankondigings.

10 min: Is evolusie werklik wetenskaplik? Gehoorbespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 125, paragraaf 3, tot bladsy 130, paragraaf 3. Nooi gehoor om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het toe hulle hierdie materiaal gebruik het om by die skool of by ander geleenthede te getuig.

10 min: Wat is jou geestelike doelwitte? Gehoorbespreking gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 117, paragraaf 1, tot die einde van die hoofstuk. Nooi gehoor om te vertel hoe hulle ouers of ander persone hulle gehelp het om doelwitte te stel om die voltydse diens na te streef.

10 min: “’n Voorsiening vir Christenbedienaars.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Kondig die datum van die volgende kringbyeenkoms aan, indien dit beskikbaar is. Nooi gehoor om te vertel hoe hulle by ’n onlangse kringbyeenkoms baat gevind het.

Lied 117 (54)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel