Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/10 bl. 4
  • Rooster vir die week van 5 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 5 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 5 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2010
km 6/10 bl. 4

Rooster vir die week van 5 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 5 JULIE

Lied 43 (174)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 7 ¶1-8

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 7-8

Nr. 1: 1 Konings 8:14-26

Nr. 2: Waarom word ons daarteen gewaarsku om wys in ons eie oë te word? (Jes. 5:21)

Nr. 3: Verkry mense werklik vryheid wanneer hulle die Bybelstandaard oor geslagsedelikheid verwerp? (rs bl. 316 ¶1-3)

□ Diensvergadering:

Lied 59 (202)

5 min: Aankondigings.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Maniere om jou bediening uit te brei—Deel 1. Toespraak wat gebaseer is op die Georganiseer-boek, bladsy 111, paragraaf 1, tot bladsy 112, paragraaf 2. Voer ’n onderhoud met een of twee verkondigers wat verhuis het of ’n ander taal geleer het om hulle bediening uit te brei. Watter uitdagings moes hulle die hoof bied? Hoe het hulle gesin of die gemeente hulle gehelp? Watter seëninge het hulle geniet?

10 min: Help jou studente om selfondersoek te doen. Gehoorbespreking wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsy 261, paragraaf 2, tot die einde van bladsy 262.

Lied 47 (6)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel