Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/10 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2010
Ons Koninkryksbediening—2010
km 6/10 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Wat leer die Bybel werklik? As huisbewoners reeds die boek het, kan verkondigers enige ander velddienspublikasie aanbied wat die gemeente in voorraad het. Julie en Augustus: Jy kán God se vriend wees! en Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? of enige velddiensbrosjure wat die gemeente in voorraad het. Gemeentes wat ’n voorraad van Wat vereis God van ons? het, moet hierdie brosjure aanbied. September: Wat leer die Bybel werklik? Probeer tydens die eerste besoek Bybelstudies begin.

◼ Die videoprogramme The Bible—Its Power in Your Life en The Bible—Accurate History, Reliable Prophecy sal van September af tydens Diensvergaderinge bespreek word. As dit nodig is, moet eksemplare van The Bible—A Book of Fact and Prophecy—On DVD, wat hierdie programme bevat, so gou moontlik deur die gemeente bestel word.

◼ Vier gemeentes het die toewyding van hulle nuwe Koninkryksale geniet: Emkhwakhweni (naby Pongola), Lebowakgomo-Oos (suid van Polokwane), Machibini (naby Mtubatuba) en Makhonyeni (naby Jozini).

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel