Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/09 bl. 8
  • Rooster vir die week van 7 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 7 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 7 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 11/09 bl. 8

Rooster vir die week van 7 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 7 DESEMBER

Lied 108

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv hfst. 13 ¶16-26, venster op bl. 156

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Josua 1-5

Nr. 1: Josua 5:1-15

Nr. 2: Ons vriende moet God liefhê (lr hfst. 44)

Nr. 3: Wat is God se Koninkryk? Hoe ons kan wys dat ons dit wil hê (lr hfst. 45)

□ Diensvergadering:

Lied 64

5 min: Aankondigings.

10 min: Georganiseer om die gebied te dek. Gehoorbespreking van die ses paragrawe onder die onderhofie “Gebied” op bladsye 102-104 van die Georganiseer-boek. Voer ’n onderhoud met die diensopsiener in verband met plaaslike reëlings.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Neem die persoon se beskouing in ag. Gehoorbespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 66-68.

Lied 137

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel