Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/09 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2009
Ons Koninkryksbediening—2009
km 11/09 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir November: Wat leer die Bybel werklik? Desember: Die grootste mens wat nog geleef het. Waar daar kinders is, kan die boek Leer by die Groot Onderwyser aangebied word. Januarie: Wat leer die Bybel werklik? Februarie: Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? of Die geheim van gesinsgeluk.

◼ Die volgende 24 gemeentes het in onlangse maande hulle Koninkryksaal toegewy: Annie Ville en Cloneen (Dannhauser), Bhongweni (Kokstad), Bilanyoni (Paulpietersburg), Dicks en Blaauwbosch (Newcastle), Imfume (Umkomaas), Magadla (Matatiele-gebied), Maluti en Tsitas’ (Oos-Kaap), Matatiele, Mbekweni (Paarl), Motsethabong-Sentraal (Welkom), Mthambothini (Dennilton), Naturena en Cosmo City-Sentraal (Johannesburg), Nhlophenkulu en Toggekry (Nongoma-gebied), Paulpietersburg, Shayamoya (Estcourt), Steynsdorp (Elukwatini), Sibongile (Dundee), Tidimalo (Delportshoop) en Uitval (Ladysmith). Hierdie gemeentes het hulle diepe waardering uitgespreek vir elke vrywilliger wat met hulle bouprojek gehelp het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel