Rooster vir die week van Augustus 31
WEEK WAT BEGIN MET 31 AUGUSTUS
□ Gemeentelike Bybelstudie:
lv-AF hfst. 9 ¶13-21, venster op bl. 104
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Numeri 17-21
Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
15 min: Hoe om oor ’n onderwerp te redeneer en mense hulle innerlike gevoelens te laat uitspreek. Gehoorbespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 237, paragraaf 3, tot bladsy 238, paragraaf 6. Een of twee gedagtes wat in die materiaal bespreek word, kan gedemonstreer word.
15 min: Die predikingswerk van huis tot huis. Gehoorbespreking van die Georganiseer-boek, bladsy 92, paragraaf 3, tot bladsy 95, paragraaf 2. Voer ’n onderhoud met een of twee verkondigers wat van huis tot huis preek ten spyte van struikelblokke, soos fisiese gebreke of skaamheid. Hoe is hulle pogings beloon?