Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/09 bl. 4
  • Rooster vir die week van Julie 6

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van Julie 6
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 6 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2009
km 6/09 bl. 4

Rooster vir die week van Julie 6

WEEK WAT BEGIN MET 6 JULIE

Lied 109

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 7 ¶1-9, vensters op bl. 76-78

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Levitikus 17-20

Nr. 1: Levitikus 19:1-18

Nr. 2: Het ons almal in die geesteryk bestaan voordat ons as mense gebore is? (rs-AF bl. 194 ¶2–bl. 195 ¶3)

Nr. 3: Moet nooit ’n dief word nie! (lr-AF hfst. 24)

□ Diensvergadering:

Lied 13

5 min: Aankondigings.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Voer ’n onderhoud met twee of drie gemeentelike ouer manne of bedieningsknegte. Wat het hulle aangemoedig om hierdie goeie werk na te streef? (1 Tim. 3:1-9). Watter aanmoediging en bystand het hulle van ander ontvang? Watter seëninge het hulle geniet?

10 min: Help ander om die Koninkryk eerste te stel. Toespraak gebaseer op inligting onder die onderhofie op bladsy 281 van die Bedieningskool-boek.

Lied 43

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel