Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/09 bl. 3
  • Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool
  • Ons Koninkryksbediening—2009
Ons Koninkryksbediening—2009
km 6/09 bl. 3

Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool

Die volgende vrae sal by die Teokratiese Bedieningskool bespreek word.

1. Wat kan ons leer uit die verbod in Eksodus 23:19? [w06-AF 4/1 bl. 31 par. 1-5]

2. Wat was die Urim en die Tummim, en hoe is dit in eertydse Israel gebruik? (Eks. 28:30). [w06-AF 1/15 bl. 18; w01-AF 9/1 bl. 27]

3. Hoe het Jehovah “van aangesig tot aangesig” met Moses gepraat? (Eks. 33:11, 20). [w04-AF 3/15 bl. 27]

4. Watter lesse kan ons leer uit Israel se ruimhartige bydrae van materiale en vaardighede om die tabernakel te bou? (Eks. 35:5, 10). [w99-AF 11/1 bl. 31 par. 1-2]

5. Wat verteenwoordig die skerm wat in Eksodus 40:28 genoem word in God se groot geestelike tempel? [w00-AF 1/15 bl. 15 par. 7-8]

6. Watter aspek van Jesus se offerande word onder ons aandag gebring deur die “brandoffer”, wat in sy geheel op die altaar geoffer is? (Lev. 1:13). [w04-AF 5/15 bl. 21 par. 3]

7. Wat laat die feit dat ‘al die vet aan Jehovah behoort’ ons besef? (Lev. 3:16, 17). [w04-AF 5/15 bl. 22 par. 2]

8. Wat het dit beteken dat van die bloed van die inhuldigingsram aan die regteroor, regterhand en regtervoet van Aäron en sy seuns gesmeer is? (Lev. 8:23, 24). [it-2 bl. 1113 par. 4]

9. Watter insig gee Levitikus 12:8 ons omtrent Jesus se ouers, en watter les kan ons hieruit leer? [w98-AF 12/15 bl. 6 par. 5]

10. Hoe is die aanwending van Jesus se losprysoffer op Israel se jaarlikse Versoendag afgebeeld? (Lev. 16:11-16). [w98-AF 2/15 bl. 12 par. 2]

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel