Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/09 bl. 3
  • Rooster vir die week van Junie 29

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van Junie 29
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 29 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2009
km 6/09 bl. 3

Rooster vir die week van Junie 29

WEEK WAT BEGIN MET 29 JUNIE

Lied 124

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 6 ¶16-23

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Levitikus 14-16

Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool

□ Diensvergadering:

Lied 81

5 min: Aankondigings.

10 min: Gepaste persoonlike voorkoms—Waarom belangrik. Gehoorbespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 131-134.

10 min: Kies Bybelonderwerpe vir “alle soorte mense” (1 Kor. 9:22). Gehoorbespreking. Wanneer die volgende vrae bespreek word, kan die gehoor hulle persoonlike ondervindinge vertel. In watter onderwerpe het jy gevind stel sekere ouderdomsgroepe, geslagte of godsdiensgroepe belang? Hoe kan ons die Redenering-boek gebruik om onderwerpe te kies wat by verskillende mense byval sal vind? Hoe kan ons in hierdie verband aanpasbaar wees?

10 min: Die aanbod vir Julie en Augustus. Hersien publikasies wat aangebied word. Demonstreer twee of drie aanbiedings wat doeltreffend in julle gebied kan wees.

Lied 215

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel