Rooster vir die week van Junie 22
WEEK WAT BEGIN MET 22 JUNIE
□ Gemeentelike Bybelstudie:
lv-AF hfst. 6 ¶10-15, venster op bl. 67
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Levitikus 10-13
Nr. 1: Levitikus 11:29-45
Nr. 2: Die rede hoekom mense siek word (lr-AF hfst. 23)
Nr. 3: Seëninge wat gedoopte dissipels geniet
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Help dié wat na jou luister, om onderskeidingsvermoë te gebruik. Gehoorbespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 57, paragraaf 3, tot bladsy 58, paragraaf 3.
10 min: Berei voor om Die Wagtoring van 1 Julie en die Ontwaak! van Julie aan te bied. Gee ’n kort oorsig van die tydskrifte en vra die gehoor dan watter artikels hulle beplan om te gebruik en waarom. Watter vrae en tekste sal hulle probeer gebruik om die artikels in te lei? Demonstreer hoe elke tydskrif aangebied kan word.
10 min: Hoe om besware oor godsdiens te oorkom. Gehoorbespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 179, paragraaf 5, tot bladsy 182, paragraaf 3. Reël dat een of twee voorbeelde gedemonstreer word.