Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w99 12/15 bl. 31
  • Saakregister vir Die Wagtoring 1999

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir Die Wagtoring 1999
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBEL
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • HULLE HET JEHOVAH SE WIL GEDOEN
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS CHRISTUS
  • KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIEARTIKELS
  • VRAE VAN LESERS
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
w99 12/15 bl. 31

Saakregister vir Die Wagtoring 1999

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Almal sal vry wees, 5/1

Apokalips—Moet ons dit vrees of ons hoop daarop vestig? 12/1

“As die sout sy krag verloor”, 8/15

Baälaanbidding, 4/1

Bring tyd saam met jou gesin deur, 5/15

Die berg Atos—“Heilige berg”? 12/1

“Donkerkopkoningin van die Siriese wildernis” (Zenobia), 1/15

Filippus—ywerige evangelis, 7/15

Gee enigiemand werklik om? 9/15

Gelykheid, 8/1

Gevolge van trots, 2/1

Goddelike raaisels, 10/1

Het Griekse filosofie die Christelike godsdiens verryk? 8/15

Het jy die lewe lief? 8/15

Hoe daar op heidense fondamente gebou word, 3/15

Hoe lank kan ons lewe? 4/15

“In gevare op see”, 3/15

Is dit skriftuurlik om geskenke te gee? 2/15

Kersfees in die Ooste, 12/15

Kollegiante, 4/15

Laat die Duiwel ons siek word? 9/1

Millennium wat saak maak, 11/1

Mondelinge wet (Judaïsme), 1/15

Paulus se medewerkers, 6/1

Rasji—invloedryke Bybelkommentator, 3/15

Rassisme en godsdiens, 8/1

Saulus (Paulus), 5/15, 6/15

Silas—bron van aanmoediging, 2/15

Soeke na ’n langer lewe, 10/15

Stryd oor ’n “heilige” plek, 2/15

Timoteus—“ware kind in die geloof”, 9/15

2000—’n Betekenisvolle jaar? 11/1

Tyd en ewigheid, 6/1

Vandalisme, 6/15

Waarom is daar so min tyd? 10/1

Ware hulp vir die gesin, 1/1

BYBEL

Hieronimus—baanbreker op die gebied van vertaling, 1/1

Interpretasie—Deur wie se invloed? 8/1

Kan dit ons vandag help? 11/15

Mylpaal vir liefhebbers van God se Woord (Nuwe Wêreld-vertaling), 10/15

Vertrou Bybelprofesieë, 7/15

Woorde van wysheid vir vandag, 4/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Aanvaar ander jou raad? 1/15

Betoon jou dankbaarheid, 4/15

Bring aanneemlike offerandes, 2/1

Christengemeente—versterkende hulp, 5/15

Groot gesinne verenig in God se diens, 2/15

Herken en oorkom geestelike swakheid, 4/15

Keer dat woede jou laat struikel, 8/15

Kommunikasie—sleutel tot gelukkige huwelik, 7/15

Leer die uitnemende weg van liefde, 10/15

Lees saam met jou kinders, 5/1

‘Loof Jehovah, o my siel’, 5/15

Moenie dat jou sterk punte vir jou ’n swakheid word nie, 12/1

Moenie deur sorge oorweldig word nie, 3/15

Nederigheid, 2/1

Ontmoediging, 11/15

Portuurdwang, 8/1

Stiefgesinne kan suksesvol wees, 3/1

Suksesvolle huwelik, 2/15

Verkry wysheid, aanvaar dissipline, 9/15

Moet jy jou beskouing verruim? 6/15

Versterk om nee te sê, 10/1

Vind baat by “koring van die hemel”, 8/15

Waarom jou beloftes nakom? 9/15

Wie vorm jou denke? 4/1

HULLE HET JEHOVAH SE WIL GEDOEN

Besoek wat ryklik beloon is (Koningin van Skeba), 7/1

Grootste mens verrig nederige taak (Jesus), 3/1

Maria kies “die goeie deel”, 9/1

Paulus seëvier oor teëspoed, 5/1

Vergifnis (Josef), 1/1

Vrywillige bydrae om rein aanbidding te bevorder, 11/1

JEHOVAH

“Jehovah” of “Jahweh”? 2/1

“Jehovah self gee wysheid”, 11/15

Naam herstel, 3/1

Naam in Israel gebruik, 7/1

Nie traag nie, 6/1

Werk God volgens “krom” weë? 5/1

JEHOVAH SE GETUIES

Dien in ’n ander land? 10/15

“Gelukkig getroud met ’n dierbare vrou”, 9/1

Geskiedkundige besoek maak ’n eiland bly (Kuba), 5/15

Gileadgraduerings, 6/1, 12/15

“God se weg van die lewe”-streekbyeenkomste, 1/15

‘Julle het my indruk verander’, 9/15

Liefde vir dié “wat in die geloof aan ons verwant is” (Rampe in Chili), 6/15

“My besoek aan die Koninkryksaal”, 11/15

Namibië, 7/15

St. Helena, 2/1

Stadsraad prys, 4/1

Toewyding van Wagtoring-onderrigsentrum, 11/15

‘Vlamme van nuuskierigheid’ (Skepper-boek), 6/15

Vrede in ’n land vol probleme (Noord-Ierland), 12/15

Vrugbare land van die Vendas, 5/1

Wanneer vrygewigheid geen perke ken nie (bydraes), 11/1

JESUS CHRISTUS

Grootste mens verrig nederige taak, 3/1

Hoe Jesus jou lewe kan verander, 7/1

Laaste dag van lewe as mens, 3/15

KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG

2/1, 4/1, 6/1, 8/1, 12/1

LEWENSVERHALE

Ek aanvaar met graagte Jehovah se leiding (U. Glass), 8/1

Ek gee Jehovah wat hy verdien (T. Vasiliou), 10/1

Ek kom my belofte na om God te dien (F. Gudlikies), 6/1

Ek verheug my ondanks beproewinge (G. Scipio), 2/1

Hy het gehelp om lig te versprei (L. Barry), 10/1

Jehovah is ’n God van liefderyke goedhartigheid (J. Andronikos), 11/1

Jehovah was nog altyd my rots (E. Lionoudakis), 9/1

Meer as 40 jaar onder beperkings (M. V. Sawitskii), 3/1

My soeke na ’n paradys (P. Stisi), 4/1

Ouers het ons geleer om God lief te hê (E. Tracy), 12/1

Van volslae armoede tot rykdom (M. Almeida), 7/1

‘Werker wat hom oor niks hoef te skaam nie’ (A. Soppa), 1/1

STUDIEARTIKELS

Bestudeer God se Woord gereeld saam as ’n gesin, 7/1

Betoon eer aan ander, 8/1

“Blye tyding” in Apokalips, 12/1

Christus se losprys—God se middel tot redding, 2/15

“Die tempel” en “die vors” vandag, 3/1

Die voordele van ’n liefde vir God se Woord, 11/1

Dink aan jou Grootse Skepper! 11/15

Enigste weg na die ewige lewe, 4/15

“Gawes in die vorm van mense” om vir Jehovah se skape te sorg, 6/1

Geanker deur hoop, aangedryf deur liefde, 7/15

Gesinne, loof God as deel van gemeente, 7/1

Groot Pottebakker en sy werk, 2/1

Hef lojale hande op in gebed, 1/15

Help mense om nader aan Jehovah te kom, 7/15

Het jy geloof soos dié van Abraham? 1/1

“Hierdie dinge moet plaasvind”, 5/1

Hoe lief is jy vir God se Woord? 11/1

Hou aan wandel in Jehovah se weg, 5/15

Is dit werklik moontlik om vir ewig te lewe? 4/15

Jehovah berei die weg, 8/15

Jehovah se seën op ons “land”, 3/1

Jongmense—Oefen julle waarnemingsvermoëns! 9/1

Jongmense—Weerstaan die gees van die wêreld, 9/1

Jou Skepper—Leer watter soort persoon hy is, 6/15

Jy kan jou broer wen, 10/15

Jy kan tot die einde toe volhard, 10/1

Kom jy jou hele verpligting teenoor God na? 11/15

“Laat die leser onderskeidingsvermoë gebruik”, 5/1

Laat ons die soort wees wat geloof het, 12/15

Let voortdurend op jou onderrigting, 3/15

Lewe deur geloof in God se beloftes, 8/15

Lewe ná die dood—Wat glo mense? 4/1

Lewe ná die dood—Wat sê die Bybel? 4/1

Maak jou lewe suksesvol! 9/1

“Maak julle harte standvastig”, 1/1

Mag ons nooit terugdeins tot vernietiging nie! 12/15

“’n Tyd vir vrede” is op hande! 10/1

‘Omgord julle met ootmoed’, 8/1

Onderrig met insig en oorredingskrag, 3/15

Ons skat in erdehouers, 2/1

Ouers, wat leer julle kinders uit julle voorbeeld? 7/1

“Rig jou hart op” God se tempel! 3/1

Skepper kan jou lewe sinvoller maak, 6/15

Vergewe uit jou hart, 10/15

Verheug dat Jehovah ons sy weg wys, 5/15

“Vir alles is daar ’n vasgestelde tyd”, 10/1

Vra Jehovah te veel van ons? 9/15

Waardeer die “gawes in die vorm van mense”, 6/1

Wat vra Jehovah vandag van ons? 9/15

Wees gelukkige lesers van die boek Openbaring, 12/1

Wees waaksaam en wees ywerig! 5/1

Weg van die liefde faal nooit nie, 2/15

Word jou gebede ‘soos reukwerk berei’? 1/15

VRAE VAN LESERS

Om iemand te ‘merk’ (2Te 3:14), 7/15

Stemmery, 11/1

Sterilisasie as geboortebeperking, 6/15

Verlowing, 8/15

Werk by godsdienstige eiendom, 4/15

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel