Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w97 12/15 bl. 31
  • Saakregister vir Die Wagtoring 1997

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir Die Wagtoring 1997
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBEL
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • HULLE HET JEHOVAH SE WIL GEDOEN
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS CHRISTUS
  • KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIEARTIKELS
  • VRAE VAN LESERS
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
w97 12/15 bl. 31

Saakregister vir Die Wagtoring 1997

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Akrobate van bergkranse, 7/15

Aristargus, 9/15

Arm en tog ryk, 9/15

Belangrikheid van Christelike opvoeding, 2/15

Dra oesfeeste God se goedkeuring weg? 9/15

Ehud, 3/15

Epafras, 5/15

Fundamentalisme, 3/1

Geheime genootskappe, 6/1

Geloof—Wonderwerk nodig? 3/15

Geluk—Wat is die sleutel? 10/15

Genesing, 7/1

“God se tempel” en afgode in Griekeland, 2/15

Godsdiensvryheid, 2/1

“Heilige Kleed van Trier”, 4/1

Henog, 1/15

Jerusalem in Bybeltye, 6/15

Jongmense—Veilige toekoms? 12/1

Kersfees, 12/15

Kosskole, 3/15

Laaste dae, 4/1

Maagdelike huwelik? (Maria), 10/15

Misjna, 11/15

Musiek se plek in hedendaagse aanbidding, 2/1

’n Huwelik van 403 jaar ondervind probleme (Kerk in Swede), 4/1

Naḥmanides—Het hy die Christelike geloof weerlê? 4/15

“Ondersoekende oordeel”—’n Bybelse lering? 7/15

Onesiforus, 11/15

Redding, 8/15

Reïnkarnasie, 5/15

Sal dié wat beproewing verduur ooit vrede hê? 4/15

Sigem—stad in die vallei, 2/1

Smag jy na ’n regverdige wêreld? 11/15

Sonde, 7/15

Sunem—Gekenmerk deur liefde en geweld, 10/1

Tertius, 7/15

Tien Gebooie, 12/1

Vertroue in ’n onvolmaakte wêreld, 5/1

Waar kan geluk gevind word? 3/15

Wanneer daar nie meer lyding sal wees nie, 2/15

Wêreldeenheid, 11/1

Wonderwerke as sodanig bring nie geloof voort nie, 3/15

BYBEL

Hoe deur God geïnspireer? 6/15

Hoe die Bybel ons bereik het, 8/15, 9/15, 10/15

Makarios-Bybel, 12/15

Unieke boek, 6/15

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Altyd verkeerd om te kla? 12/1

Bang om ander te vertrou? 3/1

Behou vreugde in die voltydse diens, 9/15

Eer bejaarde ouers, 9/1

‘Eer Jehovah met waardevolle dinge’—Hoe? 11/1

Eerlikheid—Per toeval of uit eie keuse? 5/15

Gesinstudie, 8/1

Gewete, 8/1

Het jy goeie geestelike eetgewoontes? 4/15

Hoop te midde van wanhoop, 5/15

Is jy God se vriend?—Gebede openbaar, 7/1

Jehovah se krag word deur menslike swakheid groot gemaak, 6/1

Onderskei die beginsel, 10/15

Onkreukbaarheid, 5/1

Pasop vir “Epikureërs”, 11/1

Red jou kind se lewe! 7/15

Troues wat Jehovah eer, 4/15

Verafsku wat goddeloos is, 1/1

Vergiftig die gees van die wêreld jou? 10/1

Waarom moet oortreding aangemeld word? 8/15

Wees versigtig om verkeerde beweegredes toe te skryf, 5/15

Wil jy graag in groter mate dien? 3/15

HULLE HET JEHOVAH SE WIL GEDOEN

Jesus word as Messias en Koning verwelkom, 3/1

Op soek na ’n vrou vir Isak, 1/1

Ouers se geloof word beloon (Moses se ouers), 5/1

Vader wat vergewensgesind is (gelykenis van verlore seun), 9/1

Verstandige vrou voorkom rampspoed (Abigail), 7/1

Voorbeeld van selfopoffering en lojaliteit (Elisa), 11/1

JEHOVAH

“God van vrede” besorg oor dié wat beproewing verduur, 4/15

Heers met medelye, 12/15

Persoonlike God, 10/1

JEHOVAH SE GETUIES

Appèlhof van Connecticut handhaaf pasiënt se regte, 8/1

Bio-etiek en bloedlose chirurgie, 2/15

“Boodskappers van Goddelike Vrede”-Streekbyeenkomste, 1/15

Bydraes, 11/1

‘Een van baie lewens wat jy geraak het’, 3/1

Geestelike vryheid vir diegene in die gevangenis (Mexiko), 2/15

Gileadgraduering, 6/1, 12/1

Goeie nuus van ’n paradys in Tahiti, 10/15

Hulle het ‘waarheid gekoop’! (Ghana), 12/15

Internasionale byeenkomste, 4/1

Liefde word betoon aan dié wat hulp nodig het, 10/1

’n Besoek aan ons sendingveld in ons tuisland (C. Seymour), 6/15

Nazi-vervolging, 8/15

Oorwinning in Griekeland, 2/1

Skaapgeaardes in Navaholand, 8/15

Valse aantygings in Frankryk teëgewerk, 3/15

Vereis-brosjure, 1/15

Waarom moet almal God loof? (ondervindinge), 1/1

JESUS CHRISTUS

As Messias en Koning verwelkom, 3/1

KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG

2/1, 3/1, 4/1, 6/1, 7/1, 8/1, 9/1, 10/1, 12/1

LEWENSVERHALE

Beloninge vir heilige diens (H. Bloor), 12/1

Dankbaar vir ’n lang lewe in Jehovah se diens (O. Mydland), 10/1

Ek gee baie prys vir iets groters (J. Owo Bello), 1/1

Ek het Bybelwaarheid in Roemenië geleer (G. Romocean), 4/1

Ek het gesien hoe “die geringste ’n magtige nasie” word (W. Dingman), 11/1

‘Ek het nie goud nie, maar diamante gevind’ (M. Kaminaris), 3/1

Ek wag geduldig op Jehovah van my jeug af (R. Graichen), 8/1

God is my toevlug en sterkte (C. Müller), 5/1

Jehovah tree lojaal op (P. Palliser), 6/1

My hart loop oor van dankbaarheid (J. Wynn), 9/1

’n Lewe waaroor ek nog nooit spyt was nie (P. Obrist), 7/1

Onderskraag deur my vertroue in Jehovah (A. Paixão), 2/1

STUDIEARTIKELS

Afgesonder om wêreldwyd vreugdevolle lowers te wees, 7/1

Behou deug in ’n verdorwe wêreld, 7/15

Boodskappers van Goddelike vrede word gelukkig verklaar, 5/1

Christene en die wêreld, 11/1

“Die hele verpligting van die mens”, 2/15

Dien as boodskappers van Goddelike vrede, 1/15

Dien lojaal saam met Jehovah se organisasie, 8/1

“Dit is hoe God ons liefgehad het”, 2/1

Doen openbare bekendmaking tot redding, 12/15

Geen vrede vir die valse boodskappers nie! 5/1

Geloof beweeg ons tot dade! 11/15

Geloof maak ons geduldig en laat ons aanhou bid, 11/15

Gelukkig is dié wat wakker bly! 3/1

Groter heerlikheid van Jehovah se huis, 1/1

Help ander om te leer wat God se vereistes is, 1/15

Hoe om ‘Jehovah se dag’ te oorleef, 12/15

“Hoewel julle hom nooit gesien het nie, het julle hom lief”, 2/1

‘Hou aan om mekaar vryelik te vergewe’, 12/1

Hou Jehovah se dag goed in gedagte, 9/1

Hou ondanks beproewinge vas aan jou geloof! 11/15

Identifiseer die regte soort boodskapper, 5/1

In die wêreld maar geen deel daarvan nie, 11/1

Is jy gereed vir Jehovah se dag? 3/1

Jehovah—’n God wat geheime openbaar, 6/1

Jehovah, ’n God wat “vergewensgesind” is, 12/1

“Jehovah sal sy volk nie versaak nie”, 7/1

Jehovah waardeer diens wat met jou hele siel verrig word, 10/15

Jou lewe—Wat is die doel daarvan? 2/15

Laat almal Jehovah verheerlik! 1/1

Laat julle broederliefde voortduur! 8/1

Laat onderskeidingsvermoë jou beveilig, 3/15

Laat ons vashou aan ons kosbare geloof! 9/1

Lewe jy vir vandag of vir ’n ewige toekoms? 8/15

“Man en vrou het Hy hulle geskape”, 6/15

’n Geheim wat Christene nie durf bewaar nie! 6/1

Neig jou hart tot onderskeidingsvermoë, 3/15

Pas op vir valse leermeesters! 9/1

Sal jy getrou wees soos Elia? 9/15

Seëninge van die pionierbediening, 10/15

Skep moed terwyl verlossing nader kom, 4/1

Soek ware vrede en streef dit na! 4/15

Streef Goddelike vrede in die gesinslewe na, 6/15

Streef jy deug na? 7/15

Teokratiese administrasie in die Christelike era, 5/15

Verdedig God se geïnspireerde Woord lojaal, 10/1

Verlossing tot in ’n regverdige nuwe wêreld, 4/1

Wanneer Jesus in Koninkryksheerlikheid kom, 5/15

Ware vrede—Uit watter bron? 4/15

Wat vereis God van ons? 1/15

Wees “gesond van verstand” namate die einde nader kom, 8/15

Wie sal “die dag van Jehovah” oorleef? 9/15

Woord van God bly vir ewig, 10/1

VRAE VAN LESERS

Bekeerlinge gedurende “groot verdrukking”? 2/15

Doen Getuies nou ’n skeidingswerk? 7/1

Doodstraf, 6/15

Gebruik van nageboorte en naelstring, 2/1

“Geslag” (Mt 24:34)—Beteken dit einde is nog ver? 5/1

Juriediens, 4/1

Pedofilie, 2/1

Saketransaksies—Waarom geskrewe ooreenkoms? 8/1

Tetragrammaton in Sjem-Tob se Matteus? 8/15

Word 1914 deur verduideliking van “geslag” (Mt 24:34) geraak? 6/1

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel