Saakregister vir Die Wagtoring 1995
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Ammoniete vergeld goedhartigheid met vyandigheid, 12/15
Berg wat “beweeg” (Ierland), 4/15
Betekenislose ritueel? (Die bieg), 9/15
Beter lewe binnekort! 11/15
Beter tye in die vooruitsig, 8/1
Bloedoortappings heroorweeg, 8/1
Die afgunstige mens, 9/15
Drukker wat sy stempel afgedruk het (Robert Estienne), 4/15
Engele, 11/1
God se skeppingswerk op die aarde, 2/15
Godinne van vrugbaarheid en oorlog, 11/15
Godsdiens—’n Onderwerp wat taboe is? 4/1
Heers God oor die wêreld? 7/15
Heersers in die geesteryk, 7/15
Het God ons lot bepaal? 2/15
Hoe kosbaar is die lewe vir jou? 1/15
Hulle lig het nie uitgegaan nie, 11/15
Hy het Goddelike leiding aanvaar (Josef, Jesus se aangenome vader), 1/15
Hy was die Messias se voorloper (Johannes die Doper), 5/15
Jaloesie, 9/15
Jaloesie het byna my lewe verwoes, 9/15
Jou godsdiens—Nooit verlaat nie? 2/1
Kan godsdienswaarheid gevind word? 4/15
Karaïete en hulle soeke na waarheid, 7/15
Katare—Was hulle Christenmartelaars? 9/1
Maimonides—Man wat Judaïsme opnuut omskryf het, 3/1
Masorete, 9/15
Nuwe lewe vir ons voorouers, 5/15
Pad na vryheid, 9/1
Sal haat ooit tot ’n einde kom? 6/15
Sal jy Jehovah loof? 3/15
Skeppingsvermoë—gawe van God, 2/1
Suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs, 3/15
Teologiese dilemma (onsterflike siel), 3/1
Voorbeskikking, 2/15
Vrees—Nou algemeen, maar nie vir altyd nie! 10/15
Vrees—Vriend of vyand? 10/15
Vroue regoor die aarde, 6/15
Vyftig jaar van verydelde pogings (Verenigde Nasies), 10/1
Wanneer niemand arm sal wees nie, 5/1
Wanneer oorlewering met die waarheid bots, 12/1
Wanneer sal vrees tot ’n einde kom? 8/15
“Wat is waarheid?” 7/1
Wat sal jou sakeonderneming jou kos? 5/1
Wêreld sonder korrupsie, 6/1
Wêreld sonder oorlog—Wanneer? 10/1
William Tyndale—man met visie, 11/15
BYBEL
Hoeveel is ’n Bybel werd? 3/15
Nuwe Wêreld-vertaling beïndruk ’n geleerde, 4/15
“Ou Testament” of “Hebreeuse Geskrifte”? 3/1
Wanneer hulle dit lees en hoe hulle daarby baat vind, 5/1
Wat is die Masoretiese teks? 5/15
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Behou jou gevoel van dringendheid, 10/1
Belonings vir volharding, 8/1
Geduld—Waarom so skaars? 6/15
Gee jy graag? 12/15
Godvrugtige gehoorsaamheid in ’n godsdienstig verdeelde gesin, 6/1
Godvrugtige gesinne van die ou tyd, 9/15
Handhaaf onkreukbaarheid en lewe! 1/1
Het jy onlangs iemand bemoedig? 1/15
Hoe Christene openbare smaad die hoof bied, 4/1
Hoe kan jy jou gebede verryk? 3/15
Hoe om swakheid, goddeloosheid en berou te onderskei, 1/1
Jy kan deur hierdie versperrings breek! 7/15
Kan jy groter onderskeidingsvermoë aankweek? 9/1
Les oor hoe om probleme te hanteer, 2/15
‘Moenie onder ’n ongelyke juk kom nie’, 11/15
Ongetroude lewe in moeilike ekonomiese tye, 6/15
Regverdigheid verhef ’n nasie, 12/15
Sal jy ’n smeulende pit uitblus? 11/15
Uitsetting—’n Liefdevolle voorsiening? 7/15
Vertroosting vir diegene met ’n “verslae gees”, 11/1
Weerstaan goddelose tradisies! 8/15
Wees op jou hoede vir eiegeregtigheid! 10/15
Wie se skuld is dit? 2/1
JEHOVAH
Muntstukke met God se naam daarop, 5/15
JEHOVAH SE GETUIES
Atene, Griekeland, 10/15
Brasilië, 7/15
Dominikaanse Republiek, 2/15
“Ek is kosbaar vir Jehovah!” 12/15
Ek “verkoop sout” in Mosambiek, 4/15
Geen aftrede vir ons nie! (Japan), 3/15
Gileadgraduering, 6/1, 12/1
“Godvrugtige vrees”-Streekbyeenkomste, 1/15
Hulle het dit uit liefde gedoen (weduwee se huis herstel), 10/15
Hulle klim ’n berg hoër as die Himalajas (Nepal), 6/15
Indië, 9/15
Koninkryksaal in Niue, 12/15
Nieu-Seeland, 11/15
Puerto Rico, 1/15
Saak teen Getuies word beslis (Griekeland), 12/15
Singapoer vertrap vryheid van aanbidding, 10/1
Sri Lanka, 8/15
Swede, 5/15
“Uit die mond van kinders”, 1/1
“Waar kom die geld vandaan?” 12/1
Zambië, 3/15
JESUS CHRISTUS
Is twyfelgedagtes oor Jesus geregverdig? 8/15
Jesus se wonderwerke, 3/1
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
1/1, 2/1, 3/1, 4/1, 5/1, 7/1, 8/1, 9/1, 11/1, 12/1
LEWENSVERHALE
‘Aangesien ons hierdie bediening het, gee ons nie moed op nie’ (R. Taylor), 2/1
Alleen maar nooit verlate nie (A. Lewis), 7/1
Die beste manier waarop ek my lewe kon gebruik (B. Anderson), 3/1
“Die liefde faal nooit nie” (S. Ladesuyi), 9/1
Ek volg in my ouers se voetstappe (H. Padgett), 10/1
Honderd jaar oud en nog aan die gang (R. Mitchell), 12/1
Kosbare skat om te deel (G. Malaspina), 1/1
My besluit om tot rypheid te vorder (C. Dochow), 4/1
’n Baie waardevolle pêrel is aan ons gegee (R. Gunther), 6/1
“Neergewerp, maar nie vernietig nie” (U. Helgesson), 11/1
Ons ryk geestelike erfenis (F. Smith), 8/1
Volharding lei tot vooruitgang (J. Maglovsky), 5/1
STUDIE-ARTIKELS
Bly in die “vrystad” en lewe! 11/15
Christengetuies met hemelse burgerskap, 7/1
Christengetuies vir Goddelike soewereiniteit, 9/1
Christenvroue verdien eer en respek, 7/15
Daar sal ’n opstanding van die regverdiges wees, 2/15
Dag wat ‘soos ’n oond brand’, 4/15
Deur die groot verdrukking heen gered, 2/15
Deur Jehovah geleer tot vandag toe, 8/1
“Die Israel van God” en die “groot skare”, 7/1
Die onkreukbare nasie, 1/1
Dien Jehovah met vreugde van hart, 1/15
Flitse van lig—groot en klein (Deel 1 en 2), 5/15
Flitse van lig in apostoliese tye, 5/15
Gered uit ’n “goddelose geslag”, 11/1
Getuies teen die valse gode, 9/1
Groot menigte ware aanbidders—Waar kom hulle vandaan? 2/1
Groot menigte wat heilige diens verrig, 2/1
“Heilige diens met julle denkvermoë”, 6/15
Hoe sal jy voor die regterstoel staan? 10/15
Hoewel ons treur, is ons nie sonder hoop nie, 6/1
Hulle “het net so gedoen”, 12/15
Jaloers ten opsigte van die rein aanbidding van Jehovah, 9/15
Jehovah gee die vermoeide krag, 12/1
Jehovah—’n God wat onderrig, 8/1
Jehovah se vreesinboesemende dag is naby, 4/15
Jy is kosbaar in God se oë! 4/1
Leer om genot te vind in die vrees van Jehovah, 3/15
Liefde oorwin ongepaste jaloesie, 9/15
Liefdevolle uitnodiging aan die vermoeides, 8/15
Moenie moed opgee nie! 12/1
“Moenie vrees nie, klein kuddetjie”, 2/15
“My juk is sag en my vrag is lig”, 8/15
Neem die Bybel aan vir wat dit werklik is, 5/1
Ons moet ons toewyding “dag vir dag” naleef, 3/1
Ouers en kinders: Stel God eerste! 10/1
Saam in ’n herstelde “land”, 7/1
Seëvier oor Satan en sy werke, 1/1
Spoor aan tot liefde en voortreflike werke—Hoe? 4/1
Stel jou gesin God eerste? 10/1
Toegewy—Aan wie? 3/1
Troos van “die God van alle vertroosting”, 6/1
Tyd om wakker te bly, 11/1
Vind baat by daaglikse Bybellees, 5/1
Voordele daarvan om die ware God te vrees, 3/15
Vreugde van Jehovah is ons vesting, 1/15
Vreugdevolle “daders van die woord”, 12/15
Vrystede—God se barmhartige voorsiening, 11/15
Waardige rol van vroue onder God se vroeë knegte, 7/15
Waarom die ware God nóú dien? 10/15
Wat beweeg jou om God te dien? 6/15
Watter toekoms vir die skape en die bokke? 10/15
VRAE VAN LESERS
“Geen vrees in die liefde” (1Jo 4:18), “vrees God” (1Pe 2:17), 8/1
“Gees” in Galasiërs 6:8, 6/15
Gesindheid wat by doopgeleenthede geopenbaar moet word, 4/1
“Geslag” (1Pe 2:9; Mt 24:34), 11/1
Jesus nou hoë priester vir “ander skape”? 6/1
‘Naam bo elke ander naam’ (Flp 2:9), 11/15
‘Nie baie moet leermeesters wees nie’ (Jak 3:1), 9/15
Verskil “ander skape” en “groot skare”? 4/15
Was God partydig aangesien vroeë bestuursliggaam slegs Jode was? 7/1
Was Maria swanger toe sy Elisabet besoek het? 7/15
Wie was die Filistyne? 2/1