Saakregister vir Die Wagtoring 1994
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Abraham—Hier begrawe, en tog lewe hy? 6/15
Afgestorwe dierbares—Sal jy hulle weer sien? 6/15
Ateïsme, 12/1
Beloon omdat hulle onberispelik gewandel het (Sagaria, Elisabet), 7/15
Beter wêreld—Net ’n droom? 4/1
Betroubare leiding, 4/15
Bose geeste, 2/1
Eensaamheid, 9/15
Evolusie staan tereg, 9/1
Fassinerende kronieke van Josephus, 3/15
Gesondheidstoets, 12/15
Here se Aandmaal—Hoe dikwels? 3/15
Hoe kan die mens na die beeld van God wees? 4/1
Hoogs begunstig deur Jehovah (Maria), 11/15
Hoop vir die blindes, 8/15
‘Hulle ken sy stem’, 7/15
Joodse kalender, 7/15
Kan die dooies die lewendes kwaad aandoen? 10/15
Kan die dooies ons sien? 11/15
Kernbedreiging, 8/1
Kersfees—Werklik Christelik? 12/15
Konferensie van die Wêreld se Godsdienste, 2/1
Kultusse—Wat is hulle? 2/15
Maria-Hemelvaart, 2/15
Menselyding—Waarom God dit toelaat, 11/1
Nie te oud om Jehovah te dien nie (Anna), 5/15
Oë word vir die goeie nuus geopen, 8/15
Petrus se graf—Is dit in die Vatikaan? 10/15
Sal oorloë ooit tot ’n einde kom? 1/15
Soeke na die regte godsdiens, 6/1
Sy hartsbegeerte is verwesenlik (Simeon), 3/15
Tragedie in Rwanda, 12/15
Verdeelde Kerk—Kan dit voortbestaan? 7/1
Verjaarsdagvierings, 7/15
“Voed die mond, nie die voete nie” (Begrafnisgebruike in Afrika), 3/15
Voorsien godsdiens in jou behoeftes? 5/1
Waar is die dooies? 11/15
Wat het van gesag geword? 7/1
Wêreld in ’n greep van vrees, 7/15
Wetenskap, godsdiens en die soeke na waarheid, 9/1
William Whiston—Ketter of opregte Bybelkenner? 3/15
“Wys die valse stories af”, 4/1
BYBEL
Bedoel om verstaan te word, 10/1
Boek wat gelees moet word, 5/15
‘Een bladsy kan soos ’n ster deur die duisternis dring’, 5/15
Gotiese Bybel, 5/15
Waardeer jy die Bybel? 5/15
Werklike waarde daarvan, 10/1
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Belasting, 11/15
Betoon Christelike liefde teenoor die bejaardes, 8/1
Bly weg wanneer gevaar dreig, 2/15
Bron van onwankelbare moed, 9/15
Doen jy God se wil? 3/1
Erkenning—basiese menslike behoefte, 12/1
Geduld, 5/15
Gesondheidstoets, 12/15
Handhaaf harmonie tussen ouere manne en bedieningsknegte, 8/15
Help jou kind om Jehovah te kies, 10/1
Hoe om heimwee in God se diens die hoof te bied, 5/15
Hoe ruim jy geskille uit die weg? 7/15
Is wedywering die sleutel tot sukses? 3/1
Laat ander hulle waardigheid behou wanneer jy raad gee, 2/1
Ontmoedig weens beperkings? 9/1
Persoonlike studie, 6/15
Teokratiese biblioteek, 11/1
Vasbeslote om Jehovah te dien! 4/15
Waak teen grootpratery, 9/1
Waardeer jou heilige diens, 9/1
Waarom vergewensgesind wees? 9/15
Werklik diefstal? 4/15
JEHOVAH
Besonder betekenisvolle inskripsies, 8/15
Leer by ons Grootse Onderrigter, 9/15
JEHOVAH SE GETUIES
Alaska se laaste voorposte, 4/15
Bahamas, 3/15
Beskou die “Huis van God” met waardering (Bethel), 6/15
Colombia, 7/15
“Ek het die geloof behou” (B. Inconditi), 7/1
Ethiopië, 8/15
Filippynse Republiek, 1/15
Gileadgraduering, 6/1, 12/1
“Goddelike Onderrigting”-Streekbyeenkomste, 1/15, 7/1, 8/15
“Godvrugtige Vrees”-Streekbyeenkomste, 6/1
Hulp aan huisgenote van die geloof in Bosnië, 11/1
“Jehovah se Getuies het my beskerm!” 5/15
Jongmense wat ‘op Jehovah vertrou’, 1/1
Kultus of bedienaars van God? 2/15
Malawi, 5/15
Moedige geloof van Rwandese broers, 11/1
Nigerië, 9/15
Ooste ontmoet die Weste, 1/1
Pioniers bring en ontvang seëninge, 1/15
Pole, 11/15
Reeds tien jaar gelyktydig! 4/1
‘Sy werke volg met hom’ (G. Gangas), 12/1
Thailand, 5/15
Tragedie in Rwanda, 12/15
“Visserswerk” in die waters van Fidji, 6/15
Vlugtelinge gelukkig in God se diens (Sentraal-Afrikaanse Republiek), 10/15
Waarom die Getuies mense aanhou besoek, 8/15
JESUS CHRISTUS
“Here”—Hoe en wanneer? 6/1
Jesus geloof in God gehad? 10/15
Tot Jesus bid? 12/15
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
1/1, 2/1, 3/1, 4/1, 5/1, 6/1, 8/1, 9/1, 10/1
LEWENSVERHALE
Betekenisvolle lewenswyse (M. Wieland), 12/1
Dor land word vrugbaar (A. Melin), 10/1
Ek dien saam met die progressiefste organisasie (R. Hatzfeld), 8/1
Ek het skatte van uitnemende waarde gevind (F. Widdowson), 1/1
Gelukkig in ware, wêreldwye broederskap (W. Davis), 9/1
“Hand van Jehovah” in my lewe (L. Thompson), 3/1
Hulle het vir ons ’n voorbeeld gestel (C. Zanker), 6/1
Onderskraag deur die God wat nie kan lieg nie (M. Willis), 5/1
Ons het eers die Koninkryk gesoek (O. Springate), 2/1
Vol, bevredigende lewe in Jehovah se diens (L. Kallio), 4/1
STUDIE-ARTIKELS
“Al die nasies” ontvang ’n getuienis, 8/15
Betoon tere medelye, 11/1
By watter tafel sit jy aan? 7/1
Christelike beskouing van gesag, 7/1
Gaan vasbeslote voort, al is ons van stof gemaak! 9/1
Geniet die voordele van Goddelike onderrigting, 2/1
Goddelike onderrigting behaal die oorwinning, 2/1
Goddelike onderrigting teenoor leringe van demone, 4/1
God se knegte—’n georganiseerde en gelukkige volk, 10/1
Goeie en slegte vrugte, 3/1
Herders en skape in ’n teokrasie, 1/15
Het jy die regte godsdiens gevind? 6/1
Hierdie goeie nuus moet eers verkondig word, 8/15
Jehovah—God met voornemens, 3/15
Jehovah is redelik! 8/1
Jehovah kan jou kragtig maak, 12/15
Jehovah—ons Vader vol tere medelye, 11/1
Jehovah regeer—deur teokrasie, 1/15
Jehovah se geskil met die nasies, 3/1
Jehovah se oordeel teen valse leraars, 3/1
Job het volhard—Ons kan ook! 11/15
Job se beloning—’n bron van hoop, 11/15
Jongmense—Aan wie se leringe gee julle gehoor? 5/15
Kennis van die regte godsdiens gaan met verantwoordelikheid gepaard, 6/1
Koninkryksverkondigers bedrywig oor die hele aarde, 5/1
Kweek redelikheid aan, 8/1
Leer jy soos Jesus geleer het? 10/15
Maak die gesonde leer jou lewenswyse, 6/15
Maak Jehovah se naam in die openbaar bekend, 9/15
Maak julle huwelik ’n blywende verbintenis, 7/15
‘Maak vriende deur middel van onregverdige rykdom’, 12/1
Neem as voorbeeld die profete van God, 9/15
Neem jou toevlug tot Jehovah, 1/1
Nuttige onderrigting vir ons kritieke tye, 4/15
Ouers, julle kinders het spesiale aandag nodig, 5/15
Regmatige plek van Jehovah se aanbidding in ons lewe, 12/1
“Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees?” 2/15
Sing lofliedere tot Jehovah, 5/1
Stry teen die sonde se greep op die gevalle vlees, 6/15
Verbly julle in Jehovah! 9/1
Verenig in die volmaakte band van liefde, 12/15
Vergewe jy soos Jehovah vergewe? 10/15
Vertrou dat Jehovah sy voornemens sal uitvoer, 3/15
Vreugdevolle onderworpenheid aan gesag, 7/1
Waarom Jehovah se Getuies aanhou waak, 5/1
Wagtoring en Ontwaak!—tydige tydskrifte van waarheid, 1/1
Wandel soos God ons leer, 4/15
‘Wat sal die teken van u teenwoordigheid wees?’ 2/15
Weerstaan jy die gees van die wêreld? 4/1
Wees liefdevolle herders van God se kudde, 10/1
Werk hard vir die redding van julle huisgesin, 7/15
Werp al julle bekommernis op Jehovah, 11/15
VRAE VAN LESERS
Aansoek om bankrot verklaar te word, 9/15
Albumien uit bloed aanvaar? 10/1
Beteken “vaderlose seun” (NW) dat meisies nie so belangrik is nie? 1/15
Datums vir die “drie en ’n half tye” (Opb 11:3), 8/1
Jesus “die wortel” van Isai sowel as van Dawid, 8/15
Saul se soldate wat vleis met bloed geëet het, 4/15
‘Sonde wat voor die deur lê en loer’ (Ge 4:7), 2/1
Uitdrukking “caught sight of” (“gewaar”), 10/15