Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 12/1 bl. 32
  • Kom luister na die openbare toespraak:

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kom luister na die openbare toespraak:
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Geregtigheid vir almal deur God se aangestelde regter
  • Volg Jehovah na deur geregtigheid te beoefen
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Jy word genooi na die “Goddelike Geregtigheid”-Streekbyeenkomste
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • Jehovah—die bron van ware geregtigheid en regverdigheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Volg Jehovah na—Beoefen geregtigheid en regverdigheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 12/1 bl. 32

Kom luister na die openbare toespraak:

Geregtigheid vir almal deur God se aangestelde regter

Soos die eertydse Grieke wie se regters beslissende hofsake op hierdie Areopagus, of heuwel van Mars, verhoor het, probeer regerings reeds lank om ‘Geregtigheid vir almal’ te bewerkstellig. By hierdie geregshof het ’n man meer as 1 900 jaar gelede getoon hoe ware geregtigheid vir almal verwesenlik sal word. Sy uiteensetting sal noukeurig ondersoek word in die hooftoespraak van hierdie somer se “Goddelike Geregtigheid”-Streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

Jy sal by enige van veertien sulke byeenkomste wat hierdie somer in Suider-Afrika gehou gaan word na hierdie toespraak kan luister. Nuttige Bybelbesprekings oor praktiese lewensaangeleenthede en twee leersame Bybeldramas maak ook deel van die byeenkomsprogram uit.

Vind by die plaaslike Koninkryksaal van Jehovah se Getuies uit waar die byeenkoms naaste aan jou gehou gaan word, of skryf aan die uitgewers van hierdie tydskrif. Die toespraak sal Sondag om 2:00 nm. gehou word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel