Saakregister vir “Die Wagtoring” van 1983
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn het
ALLERLEI
Aardbewings—’n Teken van die einde? 1/8
Die Eerste Wêreldoorlog en die begin van die smarte, 15/6
Die vernietiging van ’n “heilige plek”—Wat dit vandag beteken, 1/2
Hoe sal die wêreld more daar uitsien? 15/1
Hongersnood—Wat beteken dit? 1/7
‘Hulle wêreld het geëindig’, 15/1
Is jy ’n navolger van Christus of ’n naamchristen? 1/4
Is jy te klein om van belang te wees? 15/3
Is Katolieke geleerdes lojaal aan God se Woord? 15/11
Is ons tye werklik anders? 1/5
Jy kan daardie swakhede te bowe kom, 1/1
Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe—Maar hoe? 1/5
Kan jy nou ’n paradys geniet? 15/12
Lewe ons in die laaste dae? 15/6
Musiek—Kan dit gevaar inhou? 1/4
Ons behoeftes—kan regerings daarin voorsien? 1/1
Pas op vir hierdie Bedrieër! 1/10
Siekte—’n Teken van die laaste dae? 15/7
Stimulerend warm, verfrissend koud, 11/1
Toenemende wetteloosheid—’n Teken van die einde van die wêreld? 15/8
TV-vervolgverhale—Hoe hulle jou kan beinvloed, 15/2
Vrees—’n Teken van die einde? 10/1
Waar staan jy ten opsigte van die Koninkryksgeskil? 15/3
Waardeer jy wat God vir jou gedoen het? 15/11
Waarom soveel nuwe sektes? 1/12
Wanneer ons harte ons dring om te doen wat ons kan, 1/12
Wie kan die wêreld red? 1/11
Wil kinders reëls hê? 1/1
BYBEL
Die Bybel—Het ons dit nodig? 1/3
Die Bybel—Kom dit werklik van God af? 1/3
Efesiërs, 15/2
Exodus, 1/12
Filemon, 15/5
Filippense, 1/3
Galasiërs, 15/2
Genesis, 1/8
Jakobus, 15/5
1 Johannes, 15/6
Kolossense, 15/3
Korinthiërs, 1/2
Openbaring, 1/7
Petrus, 1/6
Timotheüs, 15/4
Titus, 15/4
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Behou God se beskouing van seks, 15/8
Beskeidenheid—’n sieraad vir jonk en oud, 15/5
Drankprobleme—Wat kan die ouere manne daaromtrent doen? 15/7
Eer die goddelike huweliksreëling! 1/6
Gee God vir sielsiekes om? 15/9
Genot in die plek van God—Waarom? 15/9
Hoe welsyn gebruik en misbruik word, 15/6
Huldig jy die Bybel se beskouing van drankgebruik? 1/7
Hulp vir die slagoffers van bloedskande, 15/12
Kan ’n mens van ongelukkigheid ontslae raak? 15/5
Obseniteit—Is dit werklik skadelik? 15/4
Ongehoorsaamheid aan ouers—’n Teken van die laaste dae? 1/9
Waarom soveel self moorde? 15/10
‘Werp jou sorg op Jehovah’—Hoe? 15/9
HOOFSTUDIE-ARTIKELS
As ’n “band van eenheid” is liefde ‘volmaak’, 1/3
Betroubare leiding vir vandag se jongmense, 1/1
Christene verduur vervolging met volharding, 15/7
Die Duiwel se listige planne blootgelê, 1/4
Die gees van die Christelike bediening, 1/2
Die glorieryke werk wat volg op die tog van die ruiters, 1/8
“Die God van alle vertroosting” is met ons, 15/2
“Die Israel van God” en die einde van die Heidense Tye, 15/10
Die lewende geloofsmanne wat nooit sal sterf nie, 15/9
Die tog van die vier ruiters—’n Teken, 1/8
Dien Jehovah met ’n vrolike hart, 15/1
Dien lojaal as “medearbeiders van die waarheid”, 15/6
“Een Here, een geloof, een doop”, 1/12
Evangelisasie se plek in ware aanbidding, 15/4
“Gedenk julle voorgangers”, 15/11
Gelukkig ondanks vervolging, 15/7
Gewapen vir die stryd teen bose geeste, 1/4
Hoe om jou kinders groot te maak sodat hulle Jehovah liefhet. 1/1
Hoe ons ons met liefde beklee en dit dra, 1/3
Hou julle huwelik eerbaar, 15/8
“Hou julle rein”! 15/7
Hou vas aan die hoop wat voorlê, 1/5
“Hulle sal heimlik verderflike sektes invoer”, 1/12
“ln slagorde aaneengesluit”, 15/5
Is jy die soort persoon wat God uitkies? 15/4
Israel en die “tye van die heidene”, 15/10
Jehovah se standaarde help ons, 1/9
Jerusalem—’n rede “om bly te wees”, 1/6
“Juig vir ewig”, 1/6
‘Kies bekwame manne wat God vrees’, 15/11
‘Let op Jesus’ terwyl wêreldonheil nader, 1/5
Liefde, die “volmaakte band van eenheid”, 1/3
Mans, toon selfopofferende liefde, 15/8
Miljoene maak hulle gereed vir ononderbroke lewe op aarde, 15/12
Miljoene wat nou lewe, sal nooit sterf nie, 15/12
Moenie ‘terugkeer tot die swakke en armoedige beginsels’ nie, 1/9
’n Vrugbare olyfboom, 1/11
Na vore met die Koninkryksgeskil! 15/3
Ons kan “bly wees in al ons dae”, 15/1
Ons kan “volhard tot die einde toe”, 15/2
Ons stryd om permissiwiteit teë te werk, 1/11
“Soek vrede en jaag dit na!” 1/10
Verenigde vrugdraers, 1/11
Verwerp afvalligheid, hang die waarheid aan! 15/6
Waar is die waarheid wat ons kan vrymaak? 1/7
Wandel met God in ’n gewelddadige wêreld, 10/1
Wanneer die dooies weer sal lewe! 15/9
Ware vryheid onder Koninkryksheerskappy, 1/7
Wat is ons posisie ten opsigte van teëstanders van die waarheid? 15/5
Wêreldwye steun vir die Koninkryksgeskil, 15/3
Wie is vandag God se bedienaars? 1⁄2
JEHOVAH GOD
Die raaisel van die verlore naam opgelos, 1/6
Voel jy geneentheid vir Jehovah? 15/1
JEHOVAH SE GETUIES
Christelike liefde in aksie, 15/7
Die Kanariese Eilande besing Jehovah se lof, 15/6
Die “Koninkrykseenheid”-Streekbyeenkomste, 1/9
Eilandprediking wat begin het met ’n wittebroodsreis, 15/5
Hoe hulle krag bo die normale gevind het, 1/5
Hulle vind ware veiligheid in Noord-lerland, 1/10
Kampvegter vir Koninkrykswaarheid kom byeen, 15/11
“Koninkryksontploffing” in Japan, 15/2
Lojale jong martelare vir God se Koninkryk, 1/8
“’n Heuglike middag” in Abidjan, 15/1
’n Historiese toewyding, 15/10
’n Merkwaardige jaarvergadering, 1/5
’n Nuwe tak in Korea, 1/3
Nuwe sendelinge aangespoor: “Bly totaal!” 1/2
Omdat “Ja” ja beteken het, 1/3
Pioniers van die 20ste eeu, 15/8
Sendelinge wat Christus se opdrag uitvoer, 1/1
Van Indiaanse tradisies tot Bybelwaarheid, 15/8
Veertig jaar van sendelingopleiding word gevier, 1/8
Vervolging in ’n vreedsame land, 15/4
“Voor konings”, 15/6
Vrolike Trinidad het werklik rede om bly te wees, 15/9
Was jy daar? 1/9
Werp jy ‘jou brood uit op die water’? 1/10
JESUS CHRISTUS
Is Jesus op 25 Desember gebore? 15/12
Jesus Christus-Hulpelose baba of heersende Koning? 15/12
Respekteer jy die naam van Christus? 15/12
LEWENSVERHALE
Bly om te dien soos Jehovah wil, 1/9
Ek lewe in die skadu van ’n rolstoel, 1/11
Hoe ek armoede die hoof bied, 1/7
Musiek was my hele lewe, 1/4
My vooruitgang saam mat God sa organisasie, 15/11
’n Jesuïet vind die waarheid, 1/2
’n Vol lewe in Jehovah se diens, 15/10
Onderskraag deur ‘krag bo die normale’, 1/6
Van ateïsme tot ’n doelgerigte lewe, 1/1
VRAE VAN LESERS
Christelike beskouing van gemeenskapsake, 15/5
Greber se vertaling onaanvaarbaar? 15/8
Hoe ontvang Christus ’n ‘naam bo elke naam’? 1/4
“Hoofstukke” in die boek Psalms? 1/11
Hulp aan die met uitgesette familielede, 1/6
Joh. 11:25, 26 ook van toepassing op “groot menigte”? 15/12
Mag ’n Christen ’n vroedvrou wees? 1/11
Op wie is Rom. 1:25 van toepassing? 1/3
Verbod op bloed ’n beperkte toepassing? 15/7
Verwys Hebr. 1:6 na wederkoms? 1/5
Waarom het Jode gedink dat Johannes die Doper Elia was? 1/2
Waarom ontbreek “wat in die hemel is” in Joh. 3:13, NW? 1/3
Waarom staan vir gebed? 15/3
Was Samuel ’n profeet? 1/9
Wat beteken Hebr. 1:7, NW? 15/8
Wat beteken 1 Kor. 14:36? 15/5
Wat was “die teken van Jona”? 15/3