Inhoudsopgawe
’n Brief van die Bestuursliggaam 2
INLEIDING: Jy kan jou moed versterk! 4
DEEL 1
Van die dae van Henog tot die tyd van die rigters
HOOFSTUK | PERSOON BLADSY
Van die dae van Henog tot die tyd van die rigters 12
1 Hy het God gelukkig gemaak | Henog 16
2 Hy het die wêreld veroordeel | Noag 20
3 Sy het geweier om terug te kyk | Sara 24
4 Die eerste man om ’n regverdige oorlog te voer | Abraham 28
5 Al was dit moeilik, was hy gehoorsaam aan God | Abraham 32
6 Sy het moedig die onbekende aangepak | Rebekka 36
7 Hy het sy gesin moedig beskerm | Jakob 40
8 Hy het versoeking weerstaan | Josef 44
9 ‘Deur geloof is Moses weggesteek’ | Sifra, Pua, Amram, Jogebed, Mirjam 48
10 Hy het die regte keuse gemaak | Moses 52
11 “Gaan na Farao toe” | Moses 58
12 Hy het lojaal vir sy God geveg | Kaleb 62
13 Hy het ongewone instruksies gevolg | Josua 66
14 Sy het Jehovah bo haar eie mense gekies | Ragab 70
15 Hulle het mekaar gedurende moeilike tye gehelp | Naomi en Rut 74
16 “Ek sal beslis saam met jou gaan” | Barak en Debora 78
17 “Die mees geseënde van die vrouens” | Jael 82
18 Moedig en versigtig | Gideon 86
19 Hulle het ’n moeilike gelofte nagekom | Jefta en sy dogter 90
20 Hy het in ’n tyd van swakheid moed gevind | Simson 94
21 ’n Seun wat moedig Jehovah se boodskap oorgedra het | Samuel 98
DEEL 2
Van die dae van die konings tot die herbouing van Jerusalem
Van die dae van die konings tot die herbouing van Jerusalem 102
22 Hy het moed nodig gehad om lojaal te wees | Jonatan 106
23 Hy het teen ’n reus opgestaan | Dawid 110
24 Sy was in die middel van ’n moeilike situasie | Abigail 114
25 Sy gewete het hom gehelp om moedig te wees | Dawid 118
26 Hy moes die koning raad gee | Natan 122
27 Hy het geweier om bitter te word | Mefiboset 126
28 Hy het Jehovah “sy hele lewe lank met sy hele hart gedien” | Asa 130
29 “My God is Jehovah” | Elia 134
30 Sy was moedig in ’n baie moeilike tyd | Die weduwee van Sarfat 138
31 ’n Moedige meisie praat oor haar God | Die Israelitiese meisietjie 142
32 “O Jehovah, maak asseblief sy oë oop” | Elisa 146
33 Hy het die koningskap beskerm | Jojada 150
34 “Hy het lojaal aan Jehovah gebly” | Hiskia 154
35 Hy het die moed gehad om berou te toon | Manasse 158
36 Hy het die mense terug na Jehovah gelei | Josia 162
37 Hy het “besluit om rein te bly” | Daniël 166
38 Hulle het “die krag van vuur weerstaan” | Die drie Hebreërs 170
39 “As ek moet sterf, dan moet ek sterf” | Ester 176
40 Hy het die muur herbou | Nehemia 180
DEEL 3
Die dae van die Messias en sy volgelinge
Die dae van die Messias en sy volgelinge 184
41 “Regverdig voor God” | Sagaria en Elisabet 188
42 Die moed om ja te sê | Maria 192
43 Hy het ’n groot verantwoordelikheid gehad | Josef 196
44 ‘Daar is niemand groter nie’ | Johannes die Doper 200
45 “Ek is ’n sondige man” | Petrus 204
46 “Ek het die Here gesien!” | Maria Magdalena 208
47 “Sy het gedoen wat sy kon” | Maria, Lasarus se suster 212
48 “Vol geloof en heilige gees” | Stefanus 216
49 Hy het ’n rots geword | Petrus 220
50 Hy het sy denkwyse verander | Saulus van Tarsus 224
51 “Seun van vertroosting” | Barnabas 228
52 Hy het sy broers gehelp | Markus 232
53 “Ek spoor julle nou aan om nie moed te verloor nie” | Paulus 236