Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wcg bl. 104-105
  • Deel 2 Tydlyn

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Deel 2 Tydlyn
  • Wees moedig en maak God gelukkig
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Verenigde koninkryk
  • Verdeelde koninkryk
  • Jode word na Babilon gevat
  • Ná die Jode se vrylating
  • Belangrike gebeure
  • Deel 3 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Deel 1 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Hoe om tekste in jou Bybel te kry
    Nog onderwerpe
  • Tydlyn
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Sien nog
Wees moedig en maak God gelukkig
wcg bl. 104-105

Deel 2 Tydlyn

Gedrukte weergawe
’n Tydlyn wat wys hoe lank die Bybelkarakters van Deel 2 gelewe het en watter belangrike Bybelgebeure plaasgevind het.

Van die dae van die konings tot die herbouing van Jerusalem

Verenigde koninkryk

PERSOON

DATUM

Samuel

1180*-1080* VHJ

Jonatan

1138*-1078* VHJ

Dawid

1107-1037 VHJ

Abigail, Natana

1100*-1000* VHJ

Mefiboset

1083*-1000* VHJ

*Min of meer die datum.

Verdeelde koninkryk

PERSOON

DATUM

Jojada

1005*-875* VHJ

Asa

1000*-937 VHJ

Elia, weduwee van Sarfatb

970*-900* VHJ

Elisa

950*-850* VHJ

Israelitiese meisietjie

925*-825* VHJ

Hiskia

771-716 VHJ

Manasse

728-661 VHJ

Josia

667-628 VHJ

*Min of meer die datum.

Jode word na Babilon gevat

PERSOON

DATUM

Daniël, Hananja, Misael, Asarjac

635*-535* VHJ

*Min of meer die datum.

Ná die Jode se vrylating

PERSOON

DATUM

Ester

515*-415* VHJ

Nehemia

485*-385* VHJ

*Min of meer die datum.

Belangrike gebeure

1600d VHJ

WÊRELDMAG: Egipte

Salomo se tempel.

1027 VHJ

Salomo se tempel is voltooi

’n Kaart wat wys hoe Israel in ’n noordelike en suidelike koninkryk verdeel is.

997 VHJ

Israel verdeel in twee koninkryke

Ná 874e VHJ

WÊRELDMAG: Assirië

’n Assiriese soldaat dra ’n spies terwyl hy agter ’n groep Joodse gevangenes loop.

740 VHJ

Assirië oorwin tienstammeryk

625 VHJ

WÊRELDMAG: Babilon

Die ruïnes van Jerusalem se tempel.

607 VHJ

Nebukadnesar vernietig Jerusalem

539 VHJ

WÊRELDMAG: Medo-Persië

Joodse gevangenes stap vol vreugde saam.

537 VHJ

Jode word uit Babilon vrygelaat

Die herboude tempel en altaar.

515 VHJ

Tempel word in Jerusalem herbou

Die herboude mure om Jerusalem.

455 VHJ

Jerusalem se mure voltooi

a b c Hierdie mense se lewens word saam aangedui.

d e Min of meer die datum.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel