Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g99 6/8 bl. 21-27
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1999
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Oplossing dwars
  • Oplossing af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2001
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2000
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1992
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1996
Sien nog
Ontwaak!—1999
g99 6/8 bl. 21-27

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Sippora het Jehovah blykbaar eenkeer so genoem (Exodus 4:25, 26)

7. Salomo het 12 000 van hulle gehad (1 Konings 4:26)

8. Hy was Onesimus se eienaar (Filemon 1)

11. Augustus se titel (Lukas 2:1, AB)

12. Iets as die waarheid aanvaar (Spreuke 14:15)

14. Een van die eerste woorde wat Joodse kinders geleer het om te sê, aangesien dit hulle intieme naam vir hulle vader was (Markus 14:36)

15. Gedeelte van ’n spies (1 Samuel 17:7)

16. In die Nuwe Jerusalem sal dit nie bestaan nie (Openbaring 21:25)

17. Sinoniem van amper

18. As ’n slaaf dit aan die hand van sy eienaar verloor het, kon hy vry weggaan (Exodus 21:27)

20. Jesus sou aandui dat hy die Christene in Pergamus onskuldig, rein en vlekkeloos bevind deur vir hulle klippies van hierdie kleur te gee (Openbaring 2:17)

21. Skielike woede (Spreuke 12:16)

22. “Hou dan aan om — die koninkryk en sy regverdigheid te soek” (Matteus 6:33)

24. Joram se vader (2 Samuel 8:9, 10)

25. Die vierde koning van Israel se noordelike tienstammeryk (1 Konings 16:6, 8)

26. Vader van Abdiël (1 Kronieke 5:15)

27. ’n Afstammeling van Sem deur Aram (Genesis 10:23)

28. Toue van inmekaargevlegte drade (Hosea 11:4)

31. Iemand wat dit doen, is ’n dief (Exodus 22:2)

33. Hulle is jou bloedverwante (Handelinge 4:6)

34. Dit is vir Jehovah belangriker as offerandes (1 Samuel 15:22)

Af

1. Een van die gewigtiger sake van die Wet wat die Fariseërs verontagsaam het (Matteus 23:23)

2. Giljon se vrou (Rut 1:4)

3. Iemand deur leuens mislei (Efesiërs 5:6)

4. Onskuld is ’n eienskap van hierdie voël (Matteus 10:16)

5. Ester was die dogter van Mordegai se — (Ester 2:7)

6. Die gesalfde 144 000 ontvang hierdie gawe van Jehovah (1 Korintiërs 15:53, 54)

9. “— mens wat ek is!” (Romeine 7:24)

10. Dit is deur die Allerheiligste van die Israelitiese tempel afgebeeld en stel die plek van Jehovah se teenwoordigheid in die hemel voor (Openbaring 15:5)

11. Aäron en sy seuns moes dit in ’n pers doek toedraai wanneer die Israeliete getrek het (Numeri 4:9)

12. Vinnig en glad beweeg (Spreuke 23:31)

13. Sy naam kom van ’n grondwoord wat “sê” beteken (Genesis 36:11)

19. Dit beteken dieselfde as “vat” (Hebreërs 10:4)

23. Ware Christene vermy nie mense op grond hiervan nie (Handelinge 10:28)

24. Hy was in die agtste eeu v.G.J. die koning van Etiopië (2 Konings 19:9)

29. ’n Moabitiese stad wat aan die stam van Ruben toegewys is (Numeri 32:3)

30. ’n Simbool van welvaart (Joël 2:24)

Oplossing op bladsy 27

Oplossing dwars

1. BLOEDBRUIDEGOM

7. RYPERDE

8. FILEMON

11. KEISER

12. GLO

14. ABBA

15. LEM

16. NAG

17. BYNA

18. TAND

20. WIT

21. DRIF

22. EERS

24. TOI

25. ELA

26. GUNI

27. MAS

28. KOORDE

31. INBREEK

33. FAMILIE

34. GEHOORSAAMHEID

Oplossing af

1. BARMHARTIGHEID

2. ORPA

3. BEDRIEG

4. DUIF

5. OOM

6. ONSTERFLIKHEID

9. ELLENDIGE

10. HEILIGDOM

11. KANDELAAR

12. GLY

13. OMAR

19. NEEM

23. RAS

24. TIRHAKA

29. NEBO

30. OLIE

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel