Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 12/22 bl. 31
  • Saakregister vir die 79ste jaargang van Ontwaak!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir die 79ste jaargang van Ontwaak!
  • Ontwaak!—1998
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • DIE BYBELSE BESKOUING
  • DIERE EN PLANTE
  • EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
  • GESONDHEID EN GENEESKUNDE
  • GODSDIENS
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JONGMENSE VRA
  • LANDE EN VOLKE
  • LEWENSVERHALE
  • MENSEVERHOUDINGS
  • WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
  • WETENSKAP
Ontwaak!—1998
g98 12/22 bl. 31

Saakregister vir die 79ste jaargang van Ontwaak!

ALLERLEI

Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8

Brûe, 11/8

Die enigste bevredigende verduideliking, 6/8

“Die liefde faal nooit nie”—Wat van jou? 5/8

Dra veiligheidshalwe ’n sitplekgordel, 1/8

Ek het vlug 801 oorleef, 3/22

Geheimsinnigheid omtrent William Shakespeare, 8/8

Goud—die geheimsinnige bekoring, 9/22

Gutenberg, 11/8

Hoe gevaarlik is televisie? 6/22

Kartografie, 10/22

Lewe van blywende veiligheid, 10/8

Miniatuurboeke, 4/22

Ons het vir bomme gevlug—50 jaar later! 3/8

Paaie—slagare van die beskawing, 12/22

Smaak, 8/22

Spoorweë hier om te bly? 10/8

Taal wat jy sien (gebaretaal), 9/8

Terugkeer van Londen se Globe, 6/8

Troebadoers, 2/8

Van melk tot feta, 7/22

Vermy teëspoed op vakansie, 6/22

Vingernaels, 5/22

Vuurtoringwagters, 2/22

Wanneer dood werklik dood beteken, 7/8

Ysramp (Kanada, VSA), 8/22

DIE BYBELSE BESKOUING

Bestaan daar werklik demone? 4/8

Flankeerdery, 7/8

Geleerdheid, 3/8

Goed om soms alleen te wees, 10/8

Jaar 2000, 5/8

Kleredrag en persoonsversorging, 8/8

Laat Christelike eenheid ruimte vir verskeidenheid? 2/8

Sal ’n kosmiese ramp ons wêreld vernietig? 12/8

Satan vir ons sondes blameer? 9/8

Selibaat ’n vereiste vir Christenbedienaars? 6/8

Vrees ’n God van liefde? 1/8

Wreedheid teenoor diere, 11/8

DIERE EN PLANTE

Bedreigde orgideë? 10/8

Berggorillas, 1/22

Beskerm skape teen prêriewolwe (llamas), 8/22

Bye het kuikens uitgebroei! 5/22

Doringlose jukka, 1/22

Groot wit voël keer terug (albatros), 5/22

Ilang-ilang (boom), 6/22

Irawadi-dolfyn, 4/8

Ivoor (koste in olifante), 3/22

Juwele van die Afrikahemel (suikerbekkies), 8/8

Kenia se renosterwesies, 7/22

Kliploerie, 9/22

Mites oor slange, 10/22

Poema, 4/22

Prag van hout, 11/8

Reënwoude, 5/8

Sering (boom), 2/22

Voël agter die wimpers, 1/8

Voëlkykery, 7/8

Winterkoninkie—klein voëltjie, sterk stem, 9/8

EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING

Wysheid en voordele van boedelbeplanning, 12/8

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Alzheimer se siekte, 9/22

Beroerte, 2/8

Bloedlose chirurgie, 8/22, 12/8

Chemiese stowwe en jou gesondheid, 12/22

Chirurgie sonder ’n skalpel, 2/22

Dengue—koors weens ’n byt, 7/22

Dodelike bondgenootskap (TB en HIV), 7/8

Fibromialgie, 6/8

Fobies, 7/22

Hanteer stres, 3/22

Hou op rook, 12/8

Hy hakkel nie meer nie! 9/22

Kners jy op jou tande? 3/22

Oorgebruiksbeserings, 12/22

Ortodonsie, 4/8

Selfbehandeling, 7/8

Vigs, 11/8

Waarom baie bloed weier, 9/22

Was jou hande en droog hulle af, 11/22

Water en jou gesondheid, 3/22

GODSDIENS

Christene en die kastestelsel, 3/8

Christus se graf in Japan? 4/8

Edik van Nantes—Handves vir verdraagsaamheid? 11/22

Engelse Hervorming, 8/22

“Gaping tussen geestelikes en leke wat al hoe wyer word”, 1/8

Gedaantewisseling—Is sien glo? 6/8

Geheime argief word oopgestel (Inkwisisie), 12/8

God se naam versier Tseggiese argitektuur, 4/22

Godsdienskermis (Italië), 3/8

Instrumente van ondenkbare marteling, 4/8

Jesus—toe en nou, 12/8

Katolieke Kerk en die Slagting, 10/22

Lykkleed van Turyn—Jesus se grafdoek? 12/22

Pole, 10/8

Stel jongmense in godsdiens belang? 8/8

Taktvolle koningin het slinkse biskop uitoorlê, 11/8

Vroeë Bybelvertaling, 5/8

JEHOVAH SE GETUIES

Edik van Nantes—Handves vir verdraagsaamheid? (Frankryk), 11/22

“God se weg”-byeenkomste, 6/8

Hy het nie moed opgegee nie (M. Tapio), 10/22

Moedig ten spyte van Nazi-gevaar, 7/8

Onreg deur Europese hof reggestel, 1/8

Russiese pers prys Jehovah se Getuies, 2/22

Russiese Regterlike Kamer verdedig Jehovah se Getuies, 11/22

Sheriff vra om verskoning, 6/22

Twee kante van ’n ramp (orkaan Pauline), 10/8

JONGMENSE VRA

Hoe kan ek die waarheid liefkry? 10/22

Hoe kan ek konsentreer? 9/22

Hoe om sonder jou ouers reg te kom, 12/22

Rassetrots, 2/22

Rolmodelle, 5/22

Sê nou hy beantwoord nie my liefde nie? 6/22

Sê nou my ouers staan my huwelik teë? 1/22

Vaar beter op skool, 3/22

Waarom kan ek nie konsentreer nie? 7/22

Waarom sonder ouers? 11/22

Wanneer ’n vriend jou met liefde versmoor, 4/22

Wat kan ek doen om geld te verdien? 8/22

LANDE EN VOLKE

Amarant—voedsel van die Asteke, 5/22

Brasília (Brasilië), 9/8

Brug na Vasco da Gama vernoem (Portugal), 11/8

Christene en die kastestelsel (Indië), 3/8

Dansende duiwels van Yare (Venezuela), 2/8

Ecuador, 2/8

Eilande word gevorm (Hawaii), 5/22

Georgië—eertydse erfenis, 1/22

God se naam versier Tsjeggiese argitektuur, 4/22

Godsdiens in hedendaagse Pole, 10/8

Hoe ’n trui gemaak word—in Patagonië, 5/8

Ilang-ilang—van parfuumeiland (Mayotte), 6/22

Inkas, 1/8

Kalkutta, 7/8

Kierieversiering (Brittanje), 3/22

Klein eiland, besige lughawe (Hongkong), 9/8

Latyns-Amerikaanse musiek, 8/8

Maanberge (Kenia), 2/8

Oos-Afrika se “gekke spoorlyn” (spoorweg), 9/22

Paradys met ’n verskil (Kanadese grasvlaktes), 8/8

Raaisel van die dolmens (Europa), 5/8

Twee kante van ’n ramp (Mexiko), 10/8

Veelsydige chitenge (Afrika), 1/22

Victoria-meer (Afrika), 11/22

Vyf maniere om gehalte van lewe te verbeter (ontwikkelende lande), 5/22

Wat het geword van die Apaches? 3/8

LEWENSVERHALE

Aangemoedig deur my gesin se lojaliteit aan God (H. Henschel), 2/22

Belofte wat ek beslis gaan hou (M. Tsiboulski), 6/22

Ek vind vertroosting in “’n dal van doodskaduwee” (B. Schweizer), 4/8

Hoe ek hakkelry die hoof bied (S. Sievers), 1/22

My keuse tussen twee vaders, 6/8

My liefde vir die aarde sal vir ewig bevredig word (D. Connelly), 8/22

‘Ons lewe nie langer vir onsself nie’ (J. Johansson), 10/22

Ons stry vir die reg om te preek (G. Marsh), 4/22

Reis om lewe en dood in Kambodja te ontvlug (W. Meas), 5/8

Van oorlogsheld tot soldaat van Christus (L. Lolliot), 12/22

MENSEVERHOUDINGS

Hy hakkel nie meer nie! 9/22

Unieke versoening, 2/22

Wanneer kinders die huis verlaat, 1/22

WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE

Armoede, 6/8

Bendes, 4/22

Eeu van gruweldade, 8/8

Hoop vir vandag se jongmense, 9/8

Inligtingsangs, 1/8

Menseregte, 11/22

Misdaad, 2/22

Misdadige tieners, 11/8

Reënwoude, 5/8

Reklame, 8/22

Sal alle mense mekaar ooit liefhê? 10/22

Selfmoord—plaag onder jongmense, 9/8

Smokkelary (Europa), 10/8

Verander ons ons weer? 5/22

Vroue, 4/8

Waarom sterre nie gesien kan word nie, 4/22

WETENSKAP

Die mens—Net ’n hoër diersoort? 6/22

Evolusie nie ’n feit nie, 8/8

Gravitasiekolke, 7/22

Hemelse prag, 12/8

Robot verken Mars, 6/22

Tot watter mate kan die wetenskap vertrou word? 3/8

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel