Bladsy twee
Die stryd teen VIGS Sal ons dit wen? 3-9
Hoe word vigs oorgedra? Waar kom dit nou baie meer algemeen voor? Kan dit oorwin word? Die inleidende artikels beantwoord hierdie en ander vrae.
Brûe—Hoe sou ons sonder hulle klaarkom? 10
Ons neem hulle as vanselfsprekend aan. Maar hoe anders sou die lewe tog sonder hulle wees! Wat is hulle geskiedenis? Waarom is daar verskillende ontwerpe?
Wreedheid teenoor diere—Is dit verkeerd? 26
Hondegevegte, hanegevegte, perdegevegte, stiergevegte—wreedheid teenoor diere vermaak mense al duisende jare lank. Wat sê die Bybel daaroor?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
BUITEBLAD: Chad Slattery/Tony Stone Images (Onderwerp het geen betrekking op kind nie.)