Bladsy twee
Selfbehandeling—Kan dit jou help of benadeel? 3-9
Selfbehandeling is byna die enigste soort behandeling wat in talle afgesonderde dele van die wêreld beskikbaar is. In ander dele is daar etlike keuses van behandeling. Maar waarvoor moet ’n mens versigtig wees wanneer jy medisyne kies?
Wat is verkeerd met flankeerdery? 20
Wat is die verskil tussen vriendelikheid en flankeerdery? Waarom is flankeerdery gevaarlik en selfsugtig?
Voëlkykery—’n Fassinerende stokperdjie vir almal? 23
Met meer as 9600 voëlspesies regoor die wêreld, kan voëlkykery ’n opwindende en opvoedkundige ondervinding wees. Is dit vir jou?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
© The Curtis Publishing Company